Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Pleasure

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Point Pleasure is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede en geriewe, wat dit die ideale bestemming maak vir 'n kuswegbreek.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Daar is 'n ontbyttoonbank met kroegstoele waar gaste hul maaltye kan geniet, terwyl die leefarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv het. Dit maak oop op 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eetstel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan besienswaardighede soos die Point Caves, getypoele, die St Blaize-vuurtoring, plaaslike restaurante en kroeë besoek, of ziplining en watergebaseerde sport in die area geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Prime spot. Baie netjies en skoon.
Aug 2024
Raymond V
Gesin met klein kinders
5.0
Tyd was te kort. Ek wens ons kon baie langer gebly het. Ons is so dankbaar dat ons die plekkie geboek het. Ons het gehoop dit sou wees wat ons verwag ...
Sien meer
Feb 2024
Jo Ann B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ons het beslis elke liewe oomblik geniet. Die uitsig. Al wat kan bygevoeg word is dalk WiFi.
Jan 2024
Wendy V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. We had an awesome stay. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Roche G
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Point Pleasure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742f3d4f1a50f08da3a68832ae453c7731cef1a9f7888e460c7fd4aa506047b9e57bb9bae10c4f1ce0cb9de33445125308ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Point Street Point Terrace 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184444530693 22.156283365012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang