Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Pleasure

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Point Pleasure is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Mosselbaai geleë is. Die kompleks is naby verskeie besienswaardighede en geriewe. Dit is die ideale bestemming vir 'n kuswegbreek.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en buite-eetplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede, soos die Point Caves, getypoele, die St Blaize-vuurtoring, plaaslike restaurante en kroeë besoek, of die area se Zipline en watersport geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Prime spot. Baie netjies en skoon.
Aug 2024
Raymond V
Gesin met klein kinders
5.0
Tyd was te kort. Ek wens ons kon baie langer gebly het. Ons is so dankbaar dat ons die plekkie geboek het. Ons het gehoop dit sou wees wat ons verwag ...
Sien meer
Feb 2024
Jo Ann B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ons het beslis elke liewe oomblik geniet. Die uitsig. Al wat kan bygevoeg word is dalk WiFi.
Jan 2024
Wendy V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. We had an awesome stay. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Roche G
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Point Pleasure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742f3d4f1a50f08da3a68832ae453c7731cef1a9f7888e460c7fd4aa506047b9e57bb9bae10c4f1ce0cb9de33445125308ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Point Street Point Terrace 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184444530693 22.156283365012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang