Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Terrace 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Point Terrace 18 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks geleë in Mosselbaai en spog met lieflike uitsigte oor die see asook 'n karavaankampplek voor die kompleks.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea asook 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en gaste het toegang tot WiFi. Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.

Die verblyf het ook 'n omskakelaar in in geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Point Terrace 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddf6bf563f8263081f14c10e0e603b5f227a830548633529d39327243d83fd5ecf523e2f00116b4256ebc0f8cfc1bb8b4510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Point road Point Terrace 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.184712985447 22.156855320901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang