Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point View Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Point View Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Lekker.

Mooi uitsig oor die baai.

Elmo I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmo I

Awesome.

Stay was awesome, only the TV did not work. The place is beautiful but not for more than 04 adults.

Annemie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie B

Pragtige uitsig met goeie ligging.

Het heerlik gebly. Plek was skoon en netjies. Dink skoonmakers het vergeet om buitebadkamer se stort mooi skoon te maak, want daar was seesand nog in. Seker omdat dit peak tyd was. Maar buiten dit is dit 'n heerlike plekkie met lieflike see uitsig. Sal weer soontoe gaan. Plek se ligging is ook van so aard dat ons nie beurtkrag gehad het nie en dit was heerlik!

Point View Self-catering se terugvoer

Baie dankie Annemie. Hoop om gou weer van julle te hoor. Groete, Naomi

Point View Self-catering
Elsje H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje H

Gevoel soos huis. Baie netjies, alles wat jy nodig het, was daar.

Al klagtes wat ek het, toilet se deksel was los, stort se water kom uit by die glas en hele vloer nat.

Elaine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Netjies, skoon, voel soos by die see!

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon eenheid! Eenheid is goed ingerig, alles is daar in die kombuis wat nodig mag wees!

Merri S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merri S

Excellent.

Perfectly situated, excellent accommodation.

Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

What a gem! Awesome location with a picture perfect view of the sea and harbour.

This place is perfect for 4 adults and 2 younger children. Situated in a safe area. All equipment and appliances in good working order and well looked after. Highly recommended.

Point View Self-catering se terugvoer

Thank you Andre. Hope to see you soon. Regards Naomi

Point View Self-catering
Lauren W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

Wonderlike verblyf, veilig en gemaklik Sal enige tyd weer terug gaan.

Hoop om in die toekoms weer daar in te boek.

Alet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Pragtige see-uitsig.

Ons het vir 'n naweek by Point View gebly, beslis te kort! Eenheid net soos op foto's: pragtig, baie netjies, skoon en baie gerieflik. Het meeste van die tyd op die lekker stoep deurgebring en vir die see gekyk. Gaan beslis weer kuier en vir baie langer. Dankie.

Fiona M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona M

The stay at Point View Self catering was very nice.

Good Location and very nice setup.

Bernie N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie N

Onvergeetlike naweek

Point View is baie meer as wat ek verwag het. Baie netjies, die uitsig is asemrowend. Ons familie het ons tyd daar so baie geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Point View Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons hoop om binnekort weer van jul te hoor. Vriendelike groete, Naomi.

Point View Self-catering
Nick B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick B

Deure sukkel om oop te maak, uitleg deurmekaar.

As jy van woonstelle hou is die seker goed genoeg. Uitleg deurmekaar as gevolg van die aanlas en aanbouery. Toerusting en beddegoed uitstekend, maar 'n mors op die plek. Ligging nie in pas met die kwaliteit nie. Dit sou meer pas op 'n plek wat reg op die rotse langs die see sou wees.

Point View Self-catering se terugvoer

Ons sal aandag aan die deure gee! Jammer vir enige ongerief.

Point View Self-catering
Alison T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T

Absolutely awesome.

Stunning view. Beautifully decorated. Fully equipped with every appliance you could want. Spacious. Immaculately clean. Not knowing the area we were concerned to leave the windows open at night with no burglar bars. Only 1 dishwasher tablet although we were there for 3 days.

Annarie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annarie E

Heerlik, rustig, gerieflik!

Baie netjiese, gerieflike verblyf. Sal definitief weer bespreek.

Trevor S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

An absolutely lovely place.

Was very impressed with the simplicity and modern feel. My family loved the stay and we coming but soon. The open living areas are just wonderful and it opens a tranquil and warm feel to the small flat. Just love it. Many thanks to management.

Sheldon Y - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon Y

Fantastic.

The accommodation was amazing, would go back again. I would recommend it to friends and family.

Monique C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Uitsonderlik.

Die akkommodasie was van die hoogste gehalte. Die ligging was perfek, het die lieflikste uitsig gehad. Het in die oggende die vissersbote sien inkom en uitgaan met 'n koppie koffie op die stoep. Kan die verblyf ten sterkste aanbeveel. Sal enige dag weer daar gaan bly. Blyplek het alles wat jy nodig het.

Point View Self-catering se terugvoer

Baie dankie Monique. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Point View Self-catering
Philip R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philip R

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Baie skoon, gerieflik, netjies en goed toegerus.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NTJjYmNkLWVkYzAtNDFmNi1hZGZhLTM5MmMxYmQ5OWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 50B High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1846093 22.1488024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang