Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pokey Starfish Vakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laura-singel 21, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pokey Starfish Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in Franskraal, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte oor die berg.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike 6-sitplekbank, 'n TV met Openview en komplimentêre WiFi. Daar is ook 'n 4-sitplektafel langs die binnebraai-area.

Buite kan gaste meer sitplek buite en 'n Weber-braai op die patio geniet.

Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in die motorhuis beskikbaar. Daar is ook meer parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Laura-singel 21, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laura-singel 21, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a601abb21c9287161519834096c5451ca31d0ba5ff8de6ab82f27d86fdeec3c52d4e6e1f137724928e537e8c82cd6c637a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 21 Laura Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.6009699 19.4027749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang