Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polana Court 12

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 43, Gardens, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 168 R818 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Polana Court 12 by CTHA is 'n woonstel op die tweede verdieping met moderne dekor en uitsigte op Tafelberg. Daar is deurgaans houtparketvloere, lugversorging (slegs slaapkamer) en gratis WiFi.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitarea met 'n groot TV met gratis Netflix, 'n etenstafel en stoele vir 4, en die area lei na die oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is.

Die kombuis het 'n kookplaat en oond, ketel, mikrogolf, broodrooster en 'n gekombineerde wasmasjien en tuimeldroër. Indie gaste nie van die vele restaurante in die omgewing wil gebruik maak nie, is daar talle kookgereedskap om self mee te kook.

Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en kaste. Daar is 'n haardroër en gratis toiletware. Gaste kan wakker word met die uitsigte op Tafelberg. Die moderne badkamer het 'n bad en ingeboude stort, toilet en wasbak.

Die grootste voordeel is die ligging, wat ideaal is vir sowel sakereisigers asook vakansiegangers, dit is sentraal geleë in die middestad van Kaapstad, Waterfront, Clifton en Kampsbaai. Dit naby die kabelkarstasie wat by Tafelberg opgaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 243

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 43, Gardens, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 168
R 1 168 R 818
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 168
R 1 168 R 818
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 43, Gardens, Gardens, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfo08b9J9Vk8dCZJdTKYLzQhCO97W0MgdkPAU65777bKMrAd6N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 168 nouVanaf R818 per nag (plek vir 2) 43 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.928580059368 18.41238635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang