Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pollocks Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 81 resensies vir Pollocks Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Preston R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston R

Very nice.

Amazing, it was my first time in George and I love it.

Christine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

The best stay ever!

We really enjoyed our stay! The place was really clean, well equipped and well situated. We are really happy with our stay! And the pizza cafe and pub downstairs makes it even better for a quick meal or drink! Really impressed and would definitely recommend!

Alwina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwina M

Ek en my man het die plek gehuur vir ons wittebrood, baie netjies en intiem.

Ons wittebrood was perfek.

Franci B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci B

Uitstekend.

Uitstekend en alles wat ons nodig gehad het. Die pizzaplek was selfs gesellig en goeie diens.

Anne-marie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Daar was geen voorsiening vir beurtkrag nie en ons verkies plat lakens op die bed.

Pieter R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Baie geniet sal definitief weer kom kuier.

Dit was baie lekker gewees en die kos by restaurant was puik.

Dawid B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Besigheidsreis.

Alles wat ek nodig het is daar. Ek het baie lekker gebly.

Gillmr V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillmr V

Dit was goed.

Dit was 'n goeie ervaring. Die fotos is 'n akkurate uitbeelding van die verblyf. Dit is klein, maar tog so prakties en met alle geriewe gelaai.

Elizna G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Affordable, cosy, clean, and comfortable self-catering accommodation!

Great value for money! Cosy, clean, and provided a comfortable stay. Highly recommended, I'll be back!

Templeton B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Templeton B

Peaceful and relaxing.

I had a great and peaceful stay at Pollocks Place.

Raydene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raydene B

Absolutely amazing for a quick getaway.

Pollock is clean and safe. It is a very nice place to go and relax.

Jayline S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayline S

We loved the place it was perfect, and will definitely book it again.

We loved the privacy and everything in the house was nice and cosy.

Erika L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Veilig, vriendelik, netjies en diere is welkom.

Eienaar baie vriendelik en gaan uit haar pad om te help.

Eddie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Baie netjies en goed toegerus, maar...

Die kothuiseenheid wat ons bespreek het was baie netjies en goed toegerus, maar daar was twee of drie aspekte wat aandag behoort te geniet. Tydens beurtkrag is die kothuis nie deel van die gebou wat krag van die opwekker af kry nie en op twee geleenthede kon ek nie by die hek in- of uitbeweeg nie aangesien daar 'n kliënt van die restaurant voor die hek geparkeer was. Daar was ook 'n gas die Saterdagaand wat skynbaar twee parkeerplekke nodig gehad het om sy CF registrasie-bakkie in te pas.

Werner T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner T

Akkommodasie wat waarde vir geld is en gerieflik en netjies is.

Al die nodige geriewe en toegerus met fasiliteite wat ideaal is vir reisigers wat kontrakwerk in die area doen. Wifi in kothuis was ten tye effens onstabiel, maar kan as gevolg van "loadshedding" gewees het in die area. Sal definitief weer van Pollocks gebruikmaak.

Sonika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika K

Pragtige plek.

Die eeinheid is pragtig, super skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Charmain H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Gemaklik gebly. Alles baie skoon en netjies en goed ingerig.

Daar moet wel genoem word dat dit reg bo 'n baie besige kroeg is en nie net 'n pizza-eetplek nie.

Keenan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan C

The apartments are cosy, yet spacious.

The apartments have all that one would need, and the location is in a nice area. Malls and restaurants are all within walking and driving distance.

Elzebe U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzebe U

Pollocks Place het lekker verblyf.

Ons het lekker gebly in woonstel no 4. Baie oulik gemeubeleer en silwerskoon gewees. Ons het 3 nagte daar gebly en sal dit beslis aanbeveel. Die restaurant, onder die woonstelle, se kos was baie lekker.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Laura E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laura E

Baie skoon en netjies, maar die ligging is minder goed.

Die goeie: Pragtige dekor, gemaklike bed, mooi linne en handdoeke, alles silwerskoon en netjies. Veilige parkering agter 'n hek. Die slegte: Toe ons aankom was daar geen aanduiding waar om aan te meld nie, ons moes die nommer op die hek bel vir iemand om te kom oopmaak (geen klokkie). Toe ons die oggend vertrek, het ons nie geweet waar om die sleutel te los nie - 'n verbyganger het voorgestel ons los die sleutel agter by die restaurant se kombuis. As jy jonk is en graag laataand kuier, is die plek perfek - bo 'n baie gesellige pizza-plek/pub. Vir ouer mense soos ons beslis nie ideaal nie. Geraas van die pub is steurend, daar is ook 'n reuse aircon unit wat heelnag buite jou venster dreun. Baie steil trappe op na die kamers. Toe ons die oggend stort was daar nie 'n druppel warm water nie (en ja, die geyser was aan, ons het die vorige aand seker gemaak). Wifi password was nêrens opgeplak of aan ons gekommunikker nie.

Catherine W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine W

It should really be made known that the accomodation is above a bar. Also not well equipped for load shedding.

We travelled to George for a race (i. e. early mornings) so were not pleased by the location being above the bar. . Only one small light for loadshedding purposes (that went flat very quickly). Past guests belongings left in the flat. Flat was not ready by the check-in time.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ane V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V

'n Lieflike ervaring.

'n Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Ons het in nr. 5 gebly en dit was baie aangenaam - genoeg spasie vir twee, gemaklike beddens en 'n lekker stort, sagte linne en handdoeke en veilige parkeerplek. Dit is moeilik om te dink hoe dit kan verbeter.

Davidene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene B

Fabulous.

Pollocks Place is die beste plek om te bespreek. Vriendelikheid is tops. Ek het my naweek so geniet. Daar is so baie om te vertel, asb. julle moet dit self oorleef. Pollocks Place staff is die beste.

Mark M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Central Venue.

Give Pollocks Place an A+ rating. Nice and Central. Venue is clean and comfortable. Added bonus of Restaurant on premises.

Jean V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Alles was daar, skoon en netjies, slegs gasbraai bietjie vuil.

Was 'n baie lekker, skoon oornagplek.

Sharon J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Peaceful and safe overnight experience after driving for a couple of hours. Quality and beautiful interior.

I will definitely make use of Pollocks Place again.

Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Outstanding!

As always, my stay at Pollocks was all I needed and more. Unit 4 is a smaller unit that does not fade in comparison to the bigger units. I have loved every unit I have stayed in, and each time I think it is my favourite. The unit may be more compact, but I found it cosy, and probably the one I would choose with my next booking again. The finishes, appliances, crockery, cutlery and linen are top notch - more than you would require but a really lovely touch. The linen and towels are of great quality and smell divine. I really just love staying here. I would recommend that the guest's wifi password is somewhere visible.

Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Superb and value for money!

This is my home away from home when working in George for a few days. I am very fussy where I stay and this ticks all the boxes. It is spacious, and modern, with tasteful vintage touches. Super clean with quality bedding, towels, kitchen cutlery, utensils and appliances. Privacy is very important to me and the establishment provides that despite having a pub/restaurant on site. I would not stay anywhere else unless everyone discovers this hidden gem and the place is booked up!

Constance J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance J

Rustig en snoesig.

Ek en my man kon lekker ontspan en vergeet van die dag se spanning. Jy het alles wat jy nodig het.

Eugene H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Beste waarde vir geld.

Jy sal nie beter waarde vir geld kry as by Pollocks Place nie. Veilige parkeerplek, eenhede is groot genoeg dat jy gemaklik daar kan bly vir 'n lang ruk, skoon en netjies met alles en meer wat jy nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Die restaurant onder maak dit net nog meer gemakliker met heerlike kos. Perfek vir enkelreisigers of paartjies.

Juan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J

Netjiese verblyf, vriendelike diens en lekker kos.

Ek bly altyd daar as ek in George werk. Goed geleë en gemaklik om by te bly en die restaurant is onder. Heerlike kos en vriendelike diens.

Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

It was everything I have been missing from all my other stays. Clean, modern, private, value for money.

The staff are friendly, I had safe parking for my rental, the unit is equipped with all the necessities and a little more - high end appliances and utensils, comfortable, extremely clean and fresh. Parking may be a little tricky if you check in late, but the staff are very helpful in making sure your vehicle has a safe and secure parking spot behind a remote controlled gate. I will definitely return.

Fr J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fr J

Baie goeie waarde vir geld.

Baie luuks en netjies vir die prys.

Bok V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Beste akkommadasie in George, soveel meer as wat ons verwag het.

Wat 'n absolute wonderlike plekkie, alles en meer wat jy kan wil hê. Skoon, netjies veilig. Die kombuis is so pragtig met meer goed as wat jy ooit kan nodig hê. As jy instap ruik jy sommer hoe skoon is die plek. Ons sal beslis weer daar bly.

Susan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

We had a wonderful time.

Would definitely recommend this great, friendly place. Very central.

Christelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Werklik 'n groot bederf met 'n goed toegeruste kombuis, lieflike bed, stort wat sterk spuit. Het die baie geniet.

Pragtige plek. Baie smaakvol en top kwaliteit van kombuis, beddegoed, meubels.

Sarah W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Friendly staff.

Were extremely helpful when I needed it.

Daniella B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella B

Homely, peaceful.

My stay was quite pleasant, no one bothers you with loud music, there is a restaurant downstairs that makes amazing food where the staff is also friendly. The place is fully equipped with everything you need. The owners were very nice and friendly and especially understanding when my stay was cut short. I would recommend this place to anyone staying for business or leisure.

William K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K

Ons is baie vriendelik ontvang.

Die verblyf is baie netjies.

Nick S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

At first it lookslike a shock compared to the photos, but when you step inside.

At first when you arrive it looks deceiving, as the photos on the web don't show the outside, but once you walk upstairs and open your door, your whole perception changes, we started with a bit of a disappointment, no aircon, no oven, but Trix the owner was on top of it in a matter of hour there was an oven and an aircon, the customer service is impeccable, Trix, truly know how to satisfy her customers and the flatlets are spotless and beautiful, the location is perfectly central to all the activities and it is not difficult to find no matter where you are driving from or two. The smell of the freshly baked pizza from downstairs into your room on an evening basis and makes your mouth water. The pizzas are amazing. We had a wonderful stay and we would like to thank Trix for making us feel so at home and for filling all our requests, I would highly recommend this little gem in George to anyone.

Pollocks Place se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Nick.

Pollocks Place
Crystal A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal A

Absolutely wonderful stay.

When I booked the place I didn't know what to expect, but when we got there I was amazed by how clean and beautiful the place was. I felt at home. Really love it.

Peter J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Dit was skoon, netjies en gerieflik.

Plek was skoon en netjies. Lekker ruim. Sal net voorstel dat 'n lig voorsien word vir die beurtkrag.

Liza M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Netjies en alles wat mens nodig het.

Baie netjiese eenheid met alles wat mens nodig het om jou verblyf weg van die huis gerieflik te maak.

Craig S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Baie netjies en veilig.

Prys is baie billik en baie gerieflik geleë. Vulstasie oorkant die straat. Pollocks Pizza & Cafe net langsaan.

Leonie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Pragtige, netjiese en skoon wooneenhede.

Kamers is pragtig en besonders netjies. Pizza-restaurant was ook puik en diens goed. Lawaai vanaf pub was werklik erg - het tot na 2 aangehou. Sal nie aanbeveel vir mense wat die vlg dag moet werk nie.

Barend K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Baie genotvolle verblyf.

Die gastehuis is goeie waarde vir geld en baie netjies. Ek het die bed egter as hard ervaar, maar anders as dit, kan ek dit aanbeveel.

Kobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Netjies en gasvry.

Netjies en gasvry.

Ronel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

Was vir swemgala daar so was min daar.

Niemand doen navraag of als in orde is na jy betaal het nie. Restaurant met tye steurend en generator raas moeilik om te slaap. Geen reling betref rakend vertrek nie moes maar self plan maak. Anders is plek baie mooi en skoon. Parkering kan moeilik wees. WiFi was baie swak.

Henry T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henry T

Not a place to stay for a good night's sleep.

Pollocks Place is accommodation above a pizza restaurant with a bar that the locals use as their place of entertainment/watering hole, there is music with loud noise/singing and shouting that goes on until after 12 at night, I booked for 5 nights and left after 3 nights. Trix (the owner) advised me that she doesn’t normally refund, however, she did eventually. This is definitely not the place to stay if you are looking for a good night's sleep. Would I recommend or stay there again? Definitely not.

Elmarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie H

Die eenheid is bo 'n baie raserige kroeg. Dit was elke aand, buiten Sondagaand, 'n geskree en musiek tot 3 uur die aand. Vensters kan nie oopgemaak word agv geraas en rook van onder wat intrek nie.

Geen aanduiding van beurtkragskedule. Die hek was met ons aankoms oop. Ek het die Vrydagoggend geskakel om te rapporteer dat die afstandbeheer nie werk nie en 'n familielid van die eienaar het gesê ek kan die hek ooptrek. Dit was ook die geval die Saterdagmiddag en Sondagaand. Veilige parkering debateerbaar. Die eenheid word geadverteer as bo-op 'n restaurant met 'n kroeg. Meer 'n pub of bar! Na 'n opname na eienaar gestuur is het sy gesê dat mens dit darem nie hoor as deure en vensters toe is nie. Dus moenie verwag om vensters oop te maak nie, en moet ook nie in daardie geval 'n waaier of lugversorger verwag nie. As jy saam wil kuier en skree en nie verwag om baie te slaap, hierdie is die plek vir jou. Lekke-wakkerbly by Pollocks Place. Hierdie is nie die geld werd nie! Ons sou graag al na die 1ste aand wou skuif na ander blyplek, maar George was redelik volbespreek en Pollocks Place reeds voluit betaal.

Liezl R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R

Comfortable and pleasant.

I have stayed in many self-catering and bed and breakfast establishments and this one has many great qualities: Clean and modern. Great water pressure. Full kitchen. Comfy bed and storage for clothing. Heated towel rail. Secure parking. Close to town. Friendly host. Close to Spar and eateries. Thank you for the lovely stay!

Juanita D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Our stay was perfect. Home away from home with everything we could possibly need.

We thoroughly enjoyed our stay at Pollocks. We had everything we needed and the location was perfect.

Corrie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Dit was baie lekker en veilig. Sal almal aanraai om daar te gaan bly. Dit is die moeite werd. Dankie vir julle.

Dit is baie veilig en jou troeteldiere is ook welkom daar. Is baie gasvryheid en die moeite werd om daar te bly. Is sentraal en baie skoon. Sal aanbeveel vir enige een om daar te bly. Baie dankie Pollock plase. Was baie lekker.

Esmay T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmay T

Nice place to stay.

Nice being above a restaurant and bar.

Regina P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina P

It was good just that I didn't get the room I booked for.

Was good! Very private.

Sue N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue N

Uiters netjies en skoon. Wat jy op foto's sien is presies hoe dit daar lyk.

Daar was dadelik gereageer met uiters vriendelikheid toe ons 'n klein probleem gehad het. Baie huislike atmosfeer WiFi en DSTV!

Robert U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert U

Mooi kamer, decor en uitleg van eenheid.

Ons het baie lekker gebly. Die decor, netheid en uitleg van die eenheid het ons baie beïndruk. En die sekuriteit is beslis vir ons 'n +, sal definitief weer daar kom bly.

Rojalin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rojalin B

It was fantastic stay and have all the facilities to stay comfortable.

It is on main road and very near and convenient to all connected tourist places.

Shamila V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila V

I didn't know it was next to the pub.

If you like to drink this would be a wonderful place for you and your partner, because the pub is very close. It was quiet and big fun.

Belinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Stunning little place, clean, neat, cute.

To our surprise it looked inside exactly as on the website. Excellent detail inside. Would appreciate parking allocations in terms of units - and not random parking for all.

Laurence P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence P

Baie lekker en gasvry

Gasvry en lekker atmosfeer.

Michelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Very comfy and beautifully decorated!

Corners of the bed are very sharp - bumped shins a lot! No alternate lights during load shedding. Otherwise all good.

Tania H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

Mooi skoon en baie netjies. Kan dit definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

Mario B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Netjiese, goed ingerigte verblyf.

Die eienaars is baie tegemoetkomende mense. Die eenheid waarin ek gebly het is modern en redelik goed toegerus. Die ligging is wel 'n probleem wat pad geraas aanbetref. Dis op 'n hoofroete deur George en sekere bestuurders gebruik soms die pad om te jaag. Dan is daar die probleem van inwoners rondom die eiendom wat onwettige plaasdiere aanhou. Ek was elke oggend tussen 04:30 en 05:00 wakker gekraai deur 'n hoenderhaan. Die eienaars het wel die bron daarvan probeer opspoor, sonder sukses. Ek is alternatiewe verblyf aangebied wat ek van die hand gewys het, maar die punt is dat inwoners in hierdie gebied hulle nie aan landswette steur nie en dit kan 'n impak hê op toerisme.

Andries B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Die plek was netjies, skoon en gerieflik.

Die woonplek en parkering is op 'n baie ongerieflike plek geplaas.

Ina G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina G

Dit was lekker, ons het net die aand oorgeslaap.

Die koffie en melk was nie reg nie. 1 sakkie Ricoffy en poeiermelk. 1 klein handdoekkie per persoon. Beddens was baie lekker.

Raydene B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raydene B

Veilig, baie netjies en perfekte ligging.

Sal beslis weer by Pollocks gaan bly. Dis privaat, veilig en die dekor in die woonstel is so mooi. Dis perfek vir paartjies.

Nelly N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly N

It was spectacular.

The place is beautiful, the area is gorgeous and it is a short distance to the nearest beach.

Martin B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Ek het baie lekker gekuier.

Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enkelpersone en paartjies wat die George area besoek. Die kroeg en eetplekkie is gesellig en die kos was baie aangenaam. Die eienaars is vriendelik sowel as die staff en dorpsmense.

Gert S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Baie lekker en rustig.

Pragtige en skoon plek. Goed geleë. Sal dit enge tyd aanbeveel.

Mariëtte S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte S

Ontsnap vir 'n oomblik.

Alhoewel Pollocks Place bo op 'n restaurant gesitueer is, is daar nie veel geraas wat inkom nie. Dit is 'n lieflike plek om te bly en redelik sentraal. Fancourt is stapafstand en die omgewing is ideaal vir fiets ry en draf.

Gerald V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V

Tien uit tien!

Fantasties! Dis nooit maklik weg van huis af nie, maar die ligging, geriewe en vriendelike personeel maak mens sommer gou tuis voel. Ek kan die verblyf aan beveel ten sterkste. Ek kan nie genoeg beklemtoon hoeveel waarde vir geld jy kry nie. Dankie, hou so aan julle. Ek hoop om gou weer 'n draai te maak.

Andre O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie lekker.

Ek't dit baie geniet. Lekker groot vertrek.

Alet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Wel geleë.

'n Klipgooi van die George Lughawe met vinnige toegang tot die snelweg wat jou toelaat om die omliggende area te verken sonder om onnodige tyd in verkeer te spandeer in George. Moderne geriewe wat in al my behoeftes voldoen het. Vriendelik ontvangs en veilige parkering.

Izak V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Uitstekende ligging naby al die gholfbane.

Baie lekker gebly. Bo verwagting stil aangesien dit in 'n relatiewe besige staat geleë is. Sal dit aanbeveel. Die eenheid waarin ons oorgebly het was baie netjies.

Juandre V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre V

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Lekker kos. Baie netjiese kamers. Ideaal indien jy nie permanent kamergebonde is nie, maar wel die area wil verken. Dalk net op advertensie sê dat dit bo die bar/restaurant geleë is.

Shirley A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Shirley A

Would not recommend, and would not return.

This establishment is incorrectly advertised, it is located above a sports bar (which is not advertised as such). The noise does not stop till 3 AM. So don't expect a decent sleep. After asking for WiFi code, was told there was a problem, so no internet for duration of stay. Oh, yes, please bring your own towels, as none were supplied, we had to go out and buy.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 6, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffZnbG96W7Nkxi5CSN87B6ROwM1a12fI7m0vytSzuqhwYyRb2z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 6 Montagu Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948769 22.408852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang