Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pollocks Place

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 6, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pollocks Place bied gerieflike verblyf in 4 selfsorg-, smaakvol gemeubileerde woonstelle en 'n kothuis in die voorstad Blanco, sowat 5 km vanaf sentraal George. Die eiendom grens aan die bekende Fancourt-gholfbaan.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, leefarea met sekere DStv-kanale en WiFi. Beide die woonstelle en die kothuis het 'n veilige ingang en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste.

Pollocks Pizza Cafe, 'n restaurant met 'n kroeg en buitebraai-area, is op dieselfde perseel, bokant die woonstelle. Pollocks 2 het sy eie gasbraai, terwyl Pollocks 3, 4 en 5 'n gemeenskaplike braai op die buitedek het. Al die eenhede het 'n induksieplaat en 'n mikrogolfoond, maar geen stoof nie. Pollocks Cottage is 'n losstaande eenheid.

George bied 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, gholf, voetslaanroetes, vierwielmotorfietsry, en wynproe en verskeie nabygeleë strande soos dié by Victoria en Heroldsbaai. Dit is ook binne 50 km van dorpe soos Wildernis, Sedgefield, Mosselbaai en Oudtshoorn af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Preston R
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Amazing, it was my first time in George and I love it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Christine B
Saam met lewensmaat
5.0
The best stay ever! We really enjoyed our stay! The place was really clean, well equipped and well situated. We are really happy with o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Alwina M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my man het die plek gehuur vir ons wittebrood, baie netjies en intiem. Ons wittebrood was perfek.
Des 2023
Elizna G
5.0
Affordable, cosy, clean, and comfortable self-catering accommodation! Great value for money! Cosy, clean, and provided a comfortable st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Templeton B
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and relaxing. I had a great and peaceful stay at Pollocks Place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Montagu-straat 6, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pollocks Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 6, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffZnbG96W7Nkxi5CSN87B6ROwM1a12fI7m0vytSzuqhwYyRb2z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 6 Montagu Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948769 22.408852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang