Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polokwane Place

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Esther M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

It felt like home. Everything in our room worked perfectly. The place is easily accessible and it's beautiful. The customer service is quite exceptional. We loved it all. Nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag
4.6
Jan 2024

Goed goeie mens verhouding. Net gedink ontbyt was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie H
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Pleasant. Very friendly staff and owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco P
1 nag Besigheidsreis
3.4
Sep 2022

Would not stay there again. The stay was very pleasant, but I forgot my laptop charger there. And after numerous calls and emails to the owner, I still have not received any feedback or support. So if you stay there, just make sure not to forget anything because you are not expecting to receive any support from Polokwane Place, not even a call. Would not stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Baie rustig. Ons het goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
Kort verblyf
4.4
Mei 2021

Vriendelike en goeie diens. Die eienaar en al die personeel was vriendelik en baie behulpsaam met ons versoeke as 'n groep. Ons het lekker in die lapa gekuier wat netjies en skoon is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2021

Dit was baie netjies, skoon en gerieflik. Ongelukkig was die WiFi-sein baie sleg, kon geen e-posse oopmaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois M
1 nag
2.6
Mei 2021

Sal 'n ander plek soek volgende keer. Plek is geleë langs 'n shebeen. Musiek en polisie sirenes gereeld gehoor tot laat op 'n Sondagaand. Nie 'n enkele hang- of pakplek vir jou waslap of seep in die stort nie met net 'n stortgordyn tussen die stort en die badkamervloer. Selfs nie eers plek vir 'n handdoek nie. Die wegneemontbyt waarvoor ek R100 moes betaal het bestaan uit 2 snye brood met hoender daarop, jogurt, 1 muffin, 1 vrug, 1 sappie en 'n klein pakkie koekies. Glo nie dit kon R40 werd wees nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 65, Polokwane Middestad, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd73cf047568023f42b0b68e7c650b1148c17de2fe10ef9ec20c27e27c23e5a1b4ad82047f2c6799ef2428174fab8e5b0fc3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 65 Burger Street Polokwane Central 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.906219836987 29.462522487433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang