Polokwane Place
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 65, Polokwane Middestad, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Polokwane Place is in 'n boomryke woonbuurt in Polokwane en bied luukse verblyf naby die middedorp wat dit ideaal maak vir sake- en vakansiereisigers.
Gaste kan kies tussen die onderskeie kamers wat geskik is vir tot 3 gaste. Die lugversorgde kamers het gemaklike enkelbeddens of koninggrootte-beddens, asook en suite-badkamers meet baddens, storte en toilete.
Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het privaat ingange en party lei na die swembad of tuin.
Gaste kan ontspan in die immergroen tuin of langs een van die 2 swembaddens. Daar is konferensiegeriewe beskikbaar. Rook is verbode in die kamers, maar gaste mag in die rookareas rook.
Polokwane Place is 90 m vanaf die Unicare Hospitaal, 1,2 km vanaf Polokwane Hospitaal en 3 km vanaf die Savannah Mall wat verskeie restaurante en winkels het. Polokwane het verskeie besienswaardighede soos die Polokwane-wildreservaat, Meropa Casino and Entertainment World, die Hugh Exton Photographic Museum, die Polokwane museum en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Bart Koekoemoer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Burgerstraat 65, Polokwane Middestad, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Polokwane Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 65, Polokwane Middestad, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering: