Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Dome @ Pom' Gratz

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ea (ilse) C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, sal dit aanbeveel vir vriende. Ja, dit was heerlik. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Baie dankie vir u "review" en die mooi woorde, ons waardeer dit Mike en Sandy

Joe H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker weggebreek van alles. Vars lug, eindelose uitsigte en helder sterre. Heerlik gebly. Luukse kamp in die middel van nerens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing. We were welcomed with a friendly and open smile. It was hubby's 50th birthday and they helped with the arrangements. A beautiful place, we really recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Hi Michelle. So glad we could assist you in spoiling your husband for his special day, thanks for your gracious comments. Regards, Mike and Sandy

Micaela S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en ontspannend. Ons het lekker op 'n unieke manier ons aand weg gebreek. Dit is anders en baie opwindend. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat in die natuur en sterre verwelkom wil word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Baie dankie, Micaela. So bly jy kon die heerlike aand geniet onder die sterre. Dankie vir jou mooi resensie van Pom Gratz. Groete, Mike and Sandy

Fairuz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing. Peaceful. Wonderful, so relaxing. Will go back again and again. I will recommend to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Hi Fay Thank you so much for your kind words, we loved hosting the two of you and look forward to your safe return in the near future (with your friends). Kind Regards Mike and Sandy

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sterre kyk is ongelooflik. Baie lekker gebly. Uitsig is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Hi Johan, baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons plesier om julle te huisves. Als wat mooi is vir julle albei. Vriendelike groete, Sandy & Mike

Lianey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het so lekker by Pom Gratz gebly. Die uitsig is asemrowend. Die stilte is wonderlik en jy rus vir seker daar. is so gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Baie dankie, Lianey. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te dien. Ons hoop ons sien julle weer eendag. Als wat mooi is vir julle albei. Vriendelike groete, Sandy en Mike

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Beautiful place. Beautiful place, nice walks and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Hi Ruan, Thank you for your kind review. Regards, Mike and Sandy

Elaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Peaceful and recharged. Wonderfully relaxing and so peaceful! Felt recharged after hectic weeks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beautifully unique. Truly an amazing experience with 2 amazing hosts. Unique and private. Can't wait to book again. The photos don't do it justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Serenity Dome @ Pom' Gratz
Thank you so much for your lovely words, Leanne, and for choosing to stay at Pom'Gratz. It was our pleasure to meet and host you both. We look forward to seeing you again in the future. Happy New Year and all the best! Take care. Greetings, Sandy & Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6073a4571de48fb87d4f1f2b22651527220d1a75617594d8accccf98740169cfc95cea3017e12df9c74ccfb0bddbffe5c0f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R316 Portion 493 of the Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.366721250022 19.544007645136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang