Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomegranate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Pomegranate
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dina T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina T

Het net oorgeslaap, veilig, netjies, en pragtige tuin.

Sal weer van hul gebruik maak, dankie vir jul gasvryheid.

Caro B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B

Waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang en al die ins and outs gewys. Die kamer is heerlik ruim en het daar niks geskort nie. Ons voertuig kon veilig agter 'n afstandbeheer-hek staan deur die nag. Ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons in die omgewing is.

Corne F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F

Sal verseker weer gebruik maak van Pomegranate.

Sal verblyf verseker aanbeveel.

Bhabha M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhabha M

Great stay with perfect surroundings and facilities.

One of the best relaxation moments I have had in my life - quiet a memorable place with great hosts.

Pomegranate se terugvoer

Thank you, Bhabha.
You are very welcome for a revisit.
You were lovely guests to host.

Pomegranate
Sonja D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Vriendelike diens en netjies verblyf.

Sal virseker weer gebruik maak van die gastehuis.

Terri V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri V

Great.

We absolutely loved our stay! It was clean. Very well-run. And the breakfast was fantastic. Would stay there again.

Pomegranate se terugvoer

Thank you so much for your gracious review.
You are guests we will always treasure for your lovely demeanour and kindness.

Pomegranate
Charlize N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize N

Ons het een aand by Pomegranate gebly en ek sal definitief weer daar bly.

Dit was 'n baie aangename ervaring en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Pomegranate is ook 'n pragtige B&B met uitstekende sekuriteit.

Pomegranate se terugvoer

Dit is met groot waardering dat ek jul resensie ontvang. Jul was sulke maklike gaste met die mooiste ingesteldheid.
Ek sal jul altyd gul terugverwelkom.
Groetnis, Laetitia.

Pomegranate
Elischa F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elischa F

Lekker ingerigte kamer met 'n pragtige tuin.

Laetitia het uit haar pad gegaan om my verblyf gemaklik te maak. Die kamer is netjies en die omgewing veilig, geleë in 'n cul-de-sac wat toegemaak is met 'n palisades en oopskuif-hek.

Pomegranate se terugvoer

Dankie vir jou lieflike resensie Elischa.
Ek sal jou graag weer by ons terugverwelkom.

Pomegranate
Gerhard En Carla V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard En Carla V

Vriendelike diens en veilige verblyf!

Ek sal beslis weer by Pomegranate bly indien en weer in Vanderbijlpark na verblyf soek.

Pomegranate se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Jul sal altyd baie welkom wees om weer hier by ons aan te klop.
Groetnis,
Laetitia

Pomegranate
Andre W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Gemaklik en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die eenhede is netjies en goed toegerus met alles wat vir oornagverblyf nodig is. Die straat het 'n eie sekuriteitshek en die area is stil en rustig.

Pomegranate se terugvoer

Baie dankie André.
Ek is bly as die verblyf aan jul vereistes voldoen het.
Ek sou jul graag weer wou akkommodeer.
Groetnis, Laetitia.

Pomegranate
Debbie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F

Veilige en rustige omgewing.

Baie netjies en vriendelike diens.

Pomegranate se terugvoer

Dankie Debbie.
Dit was so 'n plesier om jul te huisves. Jul het my plekkie respekteer en so netjies agtergelaat. Ek is bly jul kon die tuin met die tafel en stoele geniet.

Pomegranate
Masekete K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masekete K

It was very quiet and accessible.

At least they can get someone to clean the rooms during the weekend stay.

David F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F

An exceptionally pleasant experience.

I would definitely stay here again. Highly recommended. Very pleasant accommodation, breakfast, and hosts.

Pomegranate se terugvoer

It was such a pleasure hosting you, David.
Thank you so much for your kind review.

Pomegranate
Riana S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Oulike moderne oornagverblyf.

Pomegranate B&B is 'n moderne, goed geleë verblyf-opsie met vriendelike eienaar.

Ben S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Briljant.

Ek wil ongelooflik dankie se vir die hartlike ontvangs wat ek gehad het tydens my aankoms by Pomegranate B&B. Dit was regtig 'n aangename ervaring en ek kan gerus die plek aanbeveel. Dit was uiters skoon, netjies en 'n aangename ervaring. Die omgewing was heerlik stil en die tuin-atmosfeer buite dra by tot 'n heerlike, rustige verblyf. Ek was ook heerlik verras om die volgende oggend met my vertrek deur Letitia en haar man buite ontvang te word en 'n voorspoedige reis toegewens te word. Baie dankie daarvoor. Ek kan dus met vrymoedigheid hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat 'n nag of twee wil aanbly in Vanderbijlpark. Nogmaals dankie Letitia en ook aan jou eggenoot.

Pomegranate se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was vir ons baie spesiaal om jou te ontmoet en te huisves.

Pomegranate
Ina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie netjiese, skoon plek, sal definitief aanbeveel.

Baie netjiese, skoon en veilige plek om te bly. Definitief 'n ja vir 'n volgende keer.

Saskia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia M

Dit was 'n voorreg om by Pomegranate te oornag, alles is tot in die fynste puntjies versorg.

Baie dankie vir die goeie gastehuis-ervaring. Die ontvangs was hartlik, die geriewe was baie netjies en smaakvol en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek het vroegoggend die rustigheid van die mooi tuin saam met 'n lekker koppie koffie geniet. As ek weer in die omgewing is,sal ek graag weer hier wil oornag.

Christine F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Baie aangenaam en heerlike ontbyt.

Die kamer was netjies en mooi en privaat en die tuin pragtig. Dis ook veilig omdat die gastehuis in 'n cul-de-sac geleë is en die cul-de-sac af gebaken is met 'n veiligheidshek. Baie lekker ontbyt.

Pomegranate se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Jy was 'n wonderlike gas om te huisves.

Pomegranate
Sue-elen G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-elen G

Dit was 'n great plekkie met baie vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Maderie H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maderie H

We had an awesome stay and loved the pre-packed breakfast.

We received a friendly reception and comfy clean stay and would highly recommend this place.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7753d799e28690df1414ee5f9f7fb0e75337c91ab934f3043ca644a01b187ed802489296cf533ad640d9ce97ed4b183c17e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Kiaat Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74057 27.84759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang