Pomegranate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel V - Sep 2024
Algehele gradering
Goed geleë.
Dina T - Des 2022
Algehele gradering
Het net oorgeslaap, veilig, netjies, en pragtige tuin.
Caro B - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Corne F - Okt 2022
Algehele gradering
Sal verseker weer gebruik maak van Pomegranate.
Bhabha M - Okt 2022
Algehele gradering
Great stay with perfect surroundings and facilities.
Pomegranate se terugvoer
Thank you, Bhabha.
You are very welcome for a revisit.
You were lovely guests to host.
Sonja D - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies verblyf.
Terri V - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Pomegranate se terugvoer
Thank you so much for your gracious review.
You are guests we will always treasure for your lovely demeanour and kindness.
Charlize N - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het een aand by Pomegranate gebly en ek sal definitief weer daar bly.
Pomegranate se terugvoer
Dit is met groot waardering dat ek jul resensie ontvang. Jul was sulke maklike gaste met die mooiste ingesteldheid.
Ek sal jul altyd gul terugverwelkom.
Groetnis, Laetitia.
Elischa F - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker ingerigte kamer met 'n pragtige tuin.
Pomegranate se terugvoer
Dankie vir jou lieflike resensie Elischa.
Ek sal jou graag weer by ons terugverwelkom.
Gerhard En Carla V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en veilige verblyf!
Pomegranate se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Jul sal altyd baie welkom wees om weer hier by ons aan te klop.
Groetnis,
Laetitia
Andre W - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Pomegranate se terugvoer
Baie dankie André.
Ek is bly as die verblyf aan jul vereistes voldoen het.
Ek sou jul graag weer wou akkommodeer.
Groetnis, Laetitia.
Debbie F - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
Pomegranate se terugvoer
Dankie Debbie.
Dit was so 'n plesier om jul te huisves. Jul het my plekkie respekteer en so netjies agtergelaat. Ek is bly jul kon die tuin met die tafel en stoele geniet.
Masekete K - Mrt 2020
Algehele gradering
It was very quiet and accessible.
David F - Mei 2019
Algehele gradering
An exceptionally pleasant experience.
Pomegranate se terugvoer
It was such a pleasure hosting you, David.
Thank you so much for your kind review.
Riana S - Jan 2019
Algehele gradering
Oulike moderne oornagverblyf.
Ben S - Nov 2018
Algehele gradering
Briljant.
Lees meerPomegranate se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was vir ons baie spesiaal om jou te ontmoet en te huisves.
Ina D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon plek, sal definitief aanbeveel.
Saskia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n voorreg om by Pomegranate te oornag, alles is tot in die fynste puntjies versorg.
Christine F - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlike ontbyt.
Pomegranate se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Jy was 'n wonderlike gas om te huisves.
Sue-elen G - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n great plekkie met baie vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Maderie H - Jun 2017
Algehele gradering
We had an awesome stay and loved the pre-packed breakfast.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatstraat 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang