Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomegranate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pomegranate is in Vanderbijlpark geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen die Klassieke of Rustieke Kamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en loop uit op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het lugversorging en 'n werkstasie. Verder is daar 'n plasma-TV met DStv, gratis Wi-Fi, 'n mikrogolfoond, yskassie asook koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit word voorsien. Vir gaste se gemak, word ontbyt teen 'n ekstra koste in die kamers bedien. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Pomegranate is slegs 3 km vanaf Emerald Resort & Casino en die Riverside Boulevard, 7 km vanaf Noordwes Universiteit, 13 km vanaf Sasolburg en 22 km vanaf Vereeniging.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kiaatstraat 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7753d799e28690df1414ee5f9f7fb0e75337c91ab934f3043ca644a01b187ed802489296cf533ad640d9ce97ed4b183c17e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Kiaat Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74057 27.84759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang