Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pond End Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dinelle M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlik. Fantastiese akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean and great location in Clarens. Place was beautiful. Loved it. Only issue was we could not find the bottom unit. There was no signage to indicate that there was another unit at the bottom. That was confusing. And the fridge was a little small in the freezer to keep the ice. But overall, stunning little spot. Would definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pragtige, netjiese akkomodasie. Ons het heerlik gebly. Dit was ideaal geleë en was skoon en netjies. Daar was genoeg verhitting vir die koue weer gewees. Was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie netjiese huis en goeie geriewe. Baie mooi huis en baie mooi en rustige estate, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fionamaureen M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Awesome kuier met vriende! Die verblyf het al ons verwagtinge vervul, en die rustigheid met 'n awesome uitsig was die beste. Dankie Bianca vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie netjiese plek, ons het dit geniet! Dankie. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francouis K
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Fantastiese groot en lekker plek. Ons was 'n groot familie en het baie lekker gebly. Ons het altwee verdiepings gehuur. Alles was mooi skoon, netjies en modern. Goeie waarde vir geld as jy dit deur almal deel. Ongelukkig kon ons net vir 2 aande bly. Sou graag langer wou bly. Lekker ruim en die kinders het onder buite baie lekker gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paulo F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2021

Excellent stay. Beautiful house. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Uitstekende verblyf vir my 70ste. Ons het baie lekker gebly. Kamers was lieflik en warm danksy die welkome ondervloerse verhitting. Die plek was skoon en is daagliks skoongemaak. Die eenhede is groot en ruim en baie goed toegerus vir selfsorg. Die enigste probleem wat ons gehad het was die oonddeur wat nie toemaak nie. Ons sal weer daar bespreek wanneer ons weer in Clarens is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ade7f73eaddea5e84aac4f0ad00880fc84daebbd2478cfa2bf20ae1d8be21f54579ea1cca1eb9d90282bc39d1107ef59e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Plot 239 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512897 28.431109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang