Pond End Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Dinelle M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Renelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean and great location in Clarens.
Tertia E - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese akkomodasie.
Ruaan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjiese huis en goeie geriewe.
Fionamaureen M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome kuier met vriende!
Cecil V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, ons het dit geniet! Dankie.
Francouis K - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese groot en lekker plek.
Paulo F - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent stay. Beautiful house.
Lynn D - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay for my 70th.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf vir my 70ste.
Ons het baie lekker gebly. Kamers was lieflik en warm danksy die welkome ondervloerse verhitting. Die plek was skoon en is daagliks skoongemaak. Die eenhede is groot en ruim en baie goed toegerus vir selfsorg. Die enigste probleem wat ons gehad het was die oonddeur wat nie toemaak nie. Ons sal weer daar bespreek wanneer ons weer in Clarens is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lee M - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Elia M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect in all ways!
Annette P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi eenheid, goed toegerus.
Iris D - Des 2020
Algehele gradering
Excellent place.
Tania G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies skoon gerieflik en heerlik geslaap!
Ronél D - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Keith C - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, veilge omgewing, goeie diens deur Bianca en Karel.
Pauline S - Des 2019
Algehele gradering
The unit we stayed in was so beautiful and clean.
Natalie V - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely, comfortable stay.
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
Hulisani N - Jan 2018
Algehele gradering
A perfect getaway.
Cara C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en alles was in 'n werkende toestand.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang