Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pond End Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Pond End Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dinelle M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinelle M

Heerlik.

Fantastiese akkommodasie!

Renelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelle P

Clean and great location in Clarens.

Place was beautiful. Loved it. Only issue was we could not find the bottom unit. There was no signage to indicate that there was another unit at the bottom. That was confusing. And the fridge was a little small in the freezer to keep the ice. But overall, stunning little spot. Would definitely go again!

Tertia E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Pragtige, netjiese akkomodasie.

Ons het heerlik gebly. Dit was ideaal geleë en was skoon en netjies. Daar was genoeg verhitting vir die koue weer gewees. Was fantasties!

Ruaan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan R

Baie netjiese huis en goeie geriewe.

Baie mooi huis en baie mooi en rustige estate, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Fionamaureen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fionamaureen M

Awesome kuier met vriende!

Die verblyf het al ons verwagtinge vervul, en die rustigheid met 'n awesome uitsig was die beste. Dankie Bianca vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gekuier.

Cecil V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V

Baie netjiese plek, ons het dit geniet! Dankie.

Sal enige tyd weer daar bly.

Francouis K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francouis K

Fantastiese groot en lekker plek.

Ons was 'n groot familie en het baie lekker gebly. Ons het altwee verdiepings gehuur. Alles was mooi skoon, netjies en modern. Goeie waarde vir geld as jy dit deur almal deel. Ongelukkig kon ons net vir 2 aande bly. Sou graag langer wou bly. Lekker ruim en die kinders het onder buite baie lekker gespeel.

Paulo F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulo F

Excellent stay. Beautiful house.

See stars.

Lynn D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn D

Great stay for my 70th.

We had a great stay. Rooms were lovely and warm due to very welcome underfloor heating. The place was clean and serviced daily. The units are large and spacious and very well equipped for self-catering. The only problem we had was with the oven door which does not close. Will book it again when we are in Clarens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf vir my 70ste.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was lieflik en warm danksy die welkome ondervloerse verhitting. Die plek was skoon en is daagliks skoongemaak. Die eenhede is groot en ruim en baie goed toegerus vir selfsorg. Die enigste probleem wat ons gehad het was die oonddeur wat nie toemaak nie. Ons sal weer daar bespreek wanneer ons weer in Clarens is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lee M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee M

Wonderlike ervaring.

Pond End Villa bied als wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal def weer terug wees!

Elia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elia M

Perfect in all ways!

Arrived to a clean villa. Next day clean service came in and the caretaker was so so lovely.

Annette P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette P

Baie mooi eenheid, goed toegerus.

Vermeld dalk net dat die grondeenheid nie op straatvlak is nie, en slegs bereik kan word deur 'n stel trappe, wat dit moeilik toeganklik maak vir gestremdes.

Iris D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris D

Excellent place.

We enjoyed it so much, had a lovely time.

Tania G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Baie netjies skoon gerieflik en heerlik geslaap!

Alles was goed georganiseer. Glad nie gesukkel met enige iets nie. Fyn detail is na gekyk en was regtig gemaklik en netjies. Baie lekker geslaap!

Ronél D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél D

Heerlik!

Boek jou vriendinne vir 'n naweek in Clarens. Hierdie huis is die beste bestemming denkbaar. Gerieflik en skoon. Jy kan heerlik rus of die omgewing verken.

Keith C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C

Uitstekende verblyf, veilge omgewing, goeie diens deur Bianca en Karel.

Netjiese, moderne woonstel wat baie goed geleë is. Mooi omgewing op die Golf Estate, moderne verhittingstelsel wat goed werk en uitstekende diens. Dit is 'n goeie opsie vir beide die somer as die winter. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Pauline S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S

The unit we stayed in was so beautiful and clean.

The unit we were booked into had other quests downstairs. They complained about the noise, by then we were not even playing loud music, we were just talking, and it was during the day. The rules around the noise were very clear: no excessive noise after 21:00. They called security and the caretakers on us. This was so unnecessary and our stay was spoiled.

Natalie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Lovely, comfortable stay.

We thoroughly enjoyed our stay - the unit is well equipped and comfortable. The estate is peaceful and close to town.

Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Pragtige blyplek.

Baie ruim en skoon en netjies. Lyk duursaam en ontspannende atmosfeer. Heerlik vir 'n wegbreek en is sentraal.

Hulisani N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hulisani N

A perfect getaway.

The location of the place is outstanding. The place is amazing and has everything you need for self-catering.

Cara C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara C

Baie mooi, skoon en alles was in 'n werkende toestand.

Baie mooi uitsig, skoon en was vreeslik koud en hulle het ondervloerse-verwarming alreeds aangehad. Baie dankie. Sal weer terugkom!

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ade7f73eaddea5e84aac4f0ad00880fc84daebbd2478cfa2bf20ae1d8be21f54579ea1cca1eb9d90282bc39d1107ef59e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Plot 239 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512897 28.431109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang