Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pond End Villa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pond End Villa bied selfsorgverblyf op 'n gholflandgoed in Clarens. Die eenhede kan afsonderlik of saam bespreek word vir 12 gaste.

Daar is 2 woonstelle op die boonste en onderste verdieping. Die woonstel bo het 4 en suite-slaapkamers. Die onderste woonstel het 2 en suite-slaapkamers. Albei woonstelle het goed toegeruste kombuise en oopplan-leefareas.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook gerus van die gholfbaan in die landgoed gebruik maak. Die omgewing is 'n gewilde bestemming vir doendinge soos kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-roetes.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dinelle M
5.0
Heerlik. Fantastiese akkommodasie!
Mei 2024
Renelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and great location in Clarens. Place was beautiful. Loved it. Only issue was we could not find the bottom unit. There was no sign...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Tertia E
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige, netjiese akkomodasie. Ons het heerlik gebly. Dit was ideaal geleë en was skoon en netjies. Daar was genoeg verhitting vir die koue weer gewe...
Sien meer
Jul 2023
Ruaan R
4.8
Baie netjiese huis en goeie geriewe. Baie mooi huis en baie mooi en rustige estate, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Mrt 2024
Fionamaureen M
Saam met vriende
4.8
Awesome kuier met vriende! Die verblyf het al ons verwagtinge vervul, en die rustigheid met 'n awesome uitsig was die beste. Dankie Bianca vir jou gas...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Pond End Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ade7f73eaddea5e84aac4f0ad00880fc84daebbd2478cfa2bf20ae1d8be21f54579ea1cca1eb9d90282bc39d1107ef59e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Plot 239 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512897 28.431109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang