Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pond House – Riverclub

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pond House is in die omheinde dorpie The Riverclub geleë, omring deur die skilderagtige Piesangrivier in Plettenbergbaai. Die dorpie beskik oor Victoriaanse argitektuur wat op ruim terrein geleë is en is 'n kort entjie vanaf die hooffamiliestrand in Plettenbergbaai.

Hierdie vrystaande dubbelverdiepinghuis is goed gemeubileer en het slaapplek vir tot 6 mense in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n volledige badkamer wat beide 'n bad en stort het. Op die boonste verdieping is 'n groot solderarea en die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook nog 'n volledige badkamer met bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook aparte opwaskamer. Die leefarea bied 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en DVD-speler. Buite is 'n omhul patio. Daar is 'n groot weber-braai vir jou buitekookbehoeftes.

Wi-Fi is nie beskikbaar nie.

Die veilige geplaveide paaie word veral waardeer deur gesinne met jong kinders, terwyl almal die swembad, tennisbane en muurbalbane op die perseel geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f424160d4afddf9232dc1679283539a5f80fcaa4ad8c0ff184d14572fcd6d012dd4d14f47e8ff99580ce41a5f9757391da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.060934760622 23.368780910969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang