Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponder Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Ponder Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gertrude K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude K

Uitstekend.

Ons het dit geniet en alles was netjies en skoon. Die gasvrou het ons verwelkom met 'n bottel wyn wat ons vreeslik waardeer het. Die pond by ingang was so ontspannend toe ons gaan slaap.

Micayla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micayla V

Fantasies!

Baie lekker gebly, dis in 'n rustige area en Cia was vreeslik vriendelik!

Ashley S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Baie rustig en die eienaar, Cia, was baie vriendelik en het ons 'n baie warm welkom gebied.

Baie geniet en dis 'n rustige area, ons het baie vry gevoel, veral as jy van Kaapstad is - 10/10.

Philip D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Ons verblyf was aangenaam en word hoogs aanbeveel.

Genotvolle verblyf. Alles was perfek.

Colleen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen V

Knus, stil en vriendelik.

Heerlik knus gebly. Veilig en baie stil en rustige omgewing. Plekkie is goed toegerus en ideaal vir twee persone. Baie vriendelik ontvang.

Caroline C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C

Lekker.

Die plekkie was skoon, netjies en waarde vir geld. Ons het tot 'n bottel wyn gekry. Die enigste negatiewe aspek wat ek kan noem, is dat die plek word geadverteer met 'n koninggrootte bed, maar dit was slegs 'n dubbelbed.

Ponder Place se terugvoer

Beste Caroline
Ek is bly julle het lekker gebly. Die bed is 'n koninginggrootte.
Cia

Ponder Place
Mariemuthu M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariemuthu M

A gem of a place to stay.

A beautiful and relaxing place to stay. Really enjoyed my stay and will not hesitate to book again when I travel. A very soothing place to relax. Will definitely want to stay there again.

Ponder Place se terugvoer

I am so glad you had a relaxing time. Safe travels and please come and visit again. Cia

Ponder Place
Danie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Uitstekend.

Opregte gasvryheid van die gasheer ontvang. Uitstekende geriewe.

Ponder Place se terugvoer

Dit was lekker om julle te kon ontmoet en jammer dat julle verblyf kortgeknip is deur onvoorsiene gebeure. Asb kom kuier weer. Cia

Ponder Place
Monique J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Nice and relaxing.

If you want to go and relax, this is the place to be at.

Ponder Place se terugvoer

Thank you Monique. I’m glad you had a relaxing time with us. Keep well. Cia

Ponder Place
Godfrey M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

Baie skoon, rustige atmosfeer. Stapafstand na pragtige see-tonele.

Selfsorg-eenheid wat lekker kombuis, goed toegerus, verskaf.

Ponder Place se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek hoop julle kom weer kuier.
Cia

Ponder Place
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Pragtige plek, gasvrye ontvangs.

Sal weer by Ponder Place bespreek as ek in Mosselbaai is. Alles wat ek nodig gehad het.

Ponder Place se terugvoer

Baie dankie, Bianca. Dit was heerlik om jou hier te hê. Cia

Ponder Place
Abigail L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail L

Amazing.

My stay was very nice. I loved the quietness and the lady was very friendly, she made us feel welcome. The only advice that I can give, is for her to sort out her Wi-Fi connection and DStv.

Ponder Place se terugvoer

Hallo Abigail. You did not mention that there were problems with the WiFi or DStv. I do know that there was a power outage the weekend that you were there (not load shedding as we are excempt from load shedding) and that may have affected the WiFi and DStv. I am sorry that you were inconvenienced but I was available to rectify.

Ponder Place
Bernard K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard K

Absolutely a diamond in Mossel Bay.

A stunning cottage with all the luxuries for a weekend away from home.

Ponder Place se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Bernard. Kom kuier weer as Mosselbaai haar mooiweerbaadjie dra. Cia

Ponder Place
Nadia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Naweekwegbreek.

Perfekte akkommodasie vir ons ─ veilige en netjiese plek benodig om net kop neer te lê in die aande, en presies wat ons gekry het.

Ashley M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Was 'n wonderlike ervaring en 'n baie mooi plekkie.

Sal aanbeveel aan enige iemand wat 'n rustige vakansie soek en avontuurlustig is.

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57fe2ee92a67f108f9bd70b616529ae8d05d86e9e9ac14e6ba4195625088dcaa969f0965975469913a354e1de24da77dff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Danie de Jager Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.189605789132 22.143449486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang