Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponder Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gertrude K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ons het dit geniet en alles was netjies en skoon. Die gasvrou het ons verwelkom met 'n bottel wyn wat ons vreeslik waardeer het. Die pond by ingang was so ontspannend toe ons gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micayla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasies! Baie lekker gebly, dis in 'n rustige area en Cia was vreeslik vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en die eienaar, Cia, was baie vriendelik en het ons 'n baie warm welkom gebied. Baie geniet en dis 'n rustige area, ons het baie vry gevoel, veral as jy van Kaapstad is - 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons verblyf was aangenaam en word hoogs aanbeveel. Genotvolle verblyf. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen V
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Knus, stil en vriendelik. Heerlik knus gebly. Veilig en baie stil en rustige omgewing. Plekkie is goed toegerus en ideaal vir twee persone. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caroline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker. Die plekkie was skoon, netjies en waarde vir geld. Ons het tot 'n bottel wyn gekry. Die enigste negatiewe aspek wat ek kan noem, is dat die plek word geadverteer met 'n koninggrootte bed, maar dit was slegs 'n dubbelbed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cia
Ponder Place
Beste Caroline Ek is bly julle het lekker gebly. Die bed is 'n koninginggrootte. Cia

Mariemuthu M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

A gem of a place to stay. A beautiful and relaxing place to stay. Really enjoyed my stay and will not hesitate to book again when I travel. A very soothing place to relax. Will definitely want to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cia
Ponder Place
I am so glad you had a relaxing time. Safe travels and please come and visit again. Cia

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Opregte gasvryheid van die gasheer ontvang. Uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cia
Ponder Place
Dit was lekker om julle te kon ontmoet en jammer dat julle verblyf kortgeknip is deur onvoorsiene gebeure. Asb kom kuier weer. Cia

Monique J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Nice and relaxing. If you want to go and relax, this is the place to be at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cia
Ponder Place
Thank you Monique. I’m glad you had a relaxing time with us. Keep well. Cia

Godfrey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie skoon, rustige atmosfeer. Stapafstand na pragtige see-tonele. Selfsorg-eenheid wat lekker kombuis, goed toegerus, verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cia
Ponder Place
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek hoop julle kom weer kuier. Cia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57fe2ee92a67f108f9bd70b616529ae8d05d86e9e9ac14e6ba4195625088dcaa969f0965975469913a354e1de24da77dff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Danie de Jager Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.189605789132 22.143449486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang