Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponder Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ponder Place is 'n knus tuinwoonstel vir 2 mense in Linkside, Mosselbaai.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien, WiFi is beskikbaar en 'n werkstasie is in die eenheid beskikbaar.

'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gebruik in die tuin.

Ponder Place is 700 m vanaf die St Blaize-staproete, 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en 3 km vanaf Santos-strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gertrude K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het dit geniet en alles was netjies en skoon. Die gasvrou het ons verwelkom met 'n bottel wyn wat ons vreeslik waardeer het. Die pond ...
Sien meer
Jan 2024
Micayla V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! Baie lekker gebly, dis in 'n rustige area en Cia was vreeslik vriendelik!
Des 2023
Ashley S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en die eienaar, Cia, was baie vriendelik en het ons 'n baie warm welkom gebied. Baie geniet en dis 'n rustige area, ons het baie vry gevoe...
Sien meer
Apr 2023
Caroline C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Die plekkie was skoon, netjies en waarde vir geld. Ons het tot 'n bottel wyn gekry. Die enigste negatiewe aspek wat ek kan noem, is dat die pl...
Sien meer
Mrt 2023
Mariemuthu M
5.0
A gem of a place to stay. A beautiful and relaxing place to stay. Really enjoyed my stay and will not hesitate to book again when I tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ponder Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57fe2ee92a67f108f9bd70b616529ae8d05d86e9e9ac14e6ba4195625088dcaa969f0965975469913a354e1de24da77dff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Danie de Jager Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.189605789132 22.143449486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang