Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponderosa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ponderosa
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Morne O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

Het al in baie gastehuise gebly en Ponderosa was een van die beste.

Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en die kommunikasie vanaf Estelle was baie goed gewees.

Henson F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henson F

Lekker.

Baie aangenaam en sal enige tyd aanbeveel.

Sterna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna M

Wow, het baie tuis gevoel.

Pragtige plek om by te bly.

Odette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Baie netjies met 'n wonderlike ligging.

Rustig, netjies en wonderlike ligging. Heerlike plek om oor te bly! Gawe en vriendelike mense.

Neels V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Gerhard en Estelle is die aangenaamste gashere wat ons ontmoet het.

Uitstekende verblyf, niks het ontbreek nie, netjiese tuinuitleg.

Ponderosa se terugvoer

Baie dankie Neels vir jou terugvoering.
Jy was 'n uitstekende gas. Het gevoel soos 'n jare lange vriend.
Jy is enige tyd welkom by ons.

Ponderosa
Mike H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H

Very comfortable and beautifully decorated. The beds were a bit hard though.

Very pleasant and as expected.

Werner S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Rustig.

Estelle laat mens so gemaklik voel, gaan uit haar pad met klein personal touches.

Nokuthula M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M

Decent.

The establishment was great as it's clean and it's situated in a safe place. However, when checking out, the host accused us of taking items from the establishment. She then confirmed she found them, but could not apologise for the condescending tone and choice of words she used. The customer service experience at the end was rather disappointing.

Ponderosa se terugvoer

Ek is regtig jammer dat jy so voel. Ek het gesê jammer en dat dit wat ek gesoek het agter die potplant was. Julle het laat ingekom en nie net die 4 wat bespreek het nie, maar nog 4 ekstra mense wat tot na 22:00 gekuier het. Ek het genoem dat dit teen die reëls is. Almal was in 'n partytjiegees en so ook die geraas. Vir my was dit onaangenaam omdat hulle nie by die reëls hou nie.

Ponderosa
Marina L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

10/10 dis voorwaar verblyf perfekte.

Dit was so rustig, skoon en die tuin is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ponderosa se terugvoer

Baie dankie
Waardeer.

Ponderosa
Pierre R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Perfect spot.

The amenities were spot on and the hospitality was out of this world. Thank you, Estelle and Gerhard, for an awesome stay.

Joseph J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph J

Peaceful and relaxing.

Gerrit and Estelle are awesome hosts with a stunning self-catering accommodation that had so many small unexpected touches, like the variety of hot drink sachets to go with the rusks and biscuits, a range of useful toiletries, and extremely comfortable beds. It was just a pity that we didn't have enough time to enjoy the beautiful garden and pool. Ponderosa truly feels like a home away from home. We will definitely book again in the future.

Mareli F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli F

Baie tevrede.

Baie netjiese eenheid. Baie vriendelike diens.

Michelle H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Incredibly clean and comfortable stay.

We were greeted with friendly service and the rooms were very comfortable and clean. Incredible attention to detail and all our needs were met.

Ponderosa se terugvoer

Dankie Michelle vir jou resensie.

Ponderosa
Stuart W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart W

Lovely homely feel.

I really enjoyed my stay at Ponderosa. Excellent facilities and Estelle was very welcoming. There is also a nice big garden that I was not aware of when I booked!

Ponderosa se terugvoer

Thanks Stuart for your review. Appreciate this

Ponderosa
Annie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie P

Verrassend lekker.

Heerlike verblyf - netjies, stil omgewing. Kombuis is goed ingerig, stort was heerlik om te gebruik en die tuin is ongelooflik mooi. Estelle is baie aangenaam.

Ponderosa se terugvoer

Baie dankie Annelie vir jou mooi terugvoering. Waardeer dit.

Ponderosa
Siyamthemba M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyamthemba M

Great stay.

Give visitors a space and privacy and also improve the lounge set up, TV and decoder must be separated.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863f442b2c8bcd7d11a9d17fb89d5cee6f77bc3d7fc875aa031580270947ab100c3d43394b2d0606b7635fa2b47d414ba428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 206 Noordstraat Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756805107507 30.789735840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang