Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponderosa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Morne O
1 nag
5.0
Aug 2024

Het al in baie gastehuise gebly en Ponderosa was een van die beste. Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en die kommunikasie vanaf Estelle was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henson F
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie aangenaam en sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterna M
1 nag
5.0
Jun 2024

Wow, het baie tuis gevoel. Pragtige plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette D
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie netjies met 'n wonderlike ligging. Rustig, netjies en wonderlike ligging. Heerlike plek om oor te bly! Gawe en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerhard en Estelle is die aangenaamste gashere wat ons ontmoet het. Uitstekende verblyf, niks het ontbreek nie, netjiese tuinuitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ponderosa
Baie dankie Neels vir jou terugvoering. Jy was 'n uitstekende gas. Het gevoel soos 'n jare lange vriend. Jy is enige tyd welkom by ons.

Mike H
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Very comfortable and beautifully decorated. The beds were a bit hard though. Very pleasant and as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Rustig. Estelle laat mens so gemaklik voel, gaan uit haar pad met klein personal touches.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthula M
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Decent. The establishment was great as it's clean and it's situated in a safe place. However, when checking out, the host accused us of taking items from the establishment. She then confirmed she found them, but could not apologise for the condescending tone and choice of words she used. The customer service experience at the end was rather disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ponderosa
Ek is regtig jammer dat jy so voel. Ek het gesê jammer en dat dit wat ek gesoek het agter die potplant was. Julle het laat ingekom en nie net die 4 wat bespreek het nie, maar nog 4 ekstra mense wat tot na 22:00 gekuier het. Ek het genoem dat dit teen die reëls is. Almal was in 'n partytjiegees en so ook die geraas. Vir my was dit onaangenaam omdat hulle nie by die reëls hou nie.

Marina L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

10/10 dis voorwaar verblyf perfekte. Dit was so rustig, skoon en die tuin is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ponderosa
Baie dankie Waardeer.

Pierre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Perfect spot. The amenities were spot on and the hospitality was out of this world. Thank you, Estelle and Gerhard, for an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863f442b2c8bcd7d11a9d17fb89d5cee6f77bc3d7fc875aa031580270947ab100c3d43394b2d0606b7635fa2b47d414ba428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 206 Noordstraat Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756805107507 30.789735840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang