Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ponderosa

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ponderosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Vryheid en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eiendom het 'n lieflike binnebraai-area met 'n etenstafel en stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, sowel as die sprankelende swembad.

Ponderosa is in 'n baie stil area en binne stapafstand van die Vryheid Hill Natuurreservaat wat aan die voet van die berg is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Morne O
5.0
Het al in baie gastehuise gebly en Ponderosa was een van die beste. Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en die kommunikasie vanaf E...
Sien meer
Aug 2024
Henson F
5.0
Lekker. Baie aangenaam en sal enige tyd aanbeveel.
Jul 2024
Sterna M
5.0
Wow, het baie tuis gevoel. Pragtige plek om by te bly.
Jun 2024
Odette D
5.0
Baie netjies met 'n wonderlike ligging. Rustig, netjies en wonderlike ligging. Heerlike plek om oor te bly! Gawe en vriendelike mense.
Mei 2024
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerhard en Estelle is die aangenaamste gashere wat ons ontmoet het. Uitstekende verblyf, niks het ontbreek nie, netjiese tuinuitleg.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ponderosa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863f442b2c8bcd7d11a9d17fb89d5cee6f77bc3d7fc875aa031580270947ab100c3d43394b2d0606b7635fa2b47d414ba428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 206 Noordstraat Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756805107507 30.789735840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang