Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pondokkie 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkie 13, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 832 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Pondokkie 13 is 'n ruim selfsorghuis in Suiderstrand wat ideaal vir 'n gesin of vriende is aangesien die huis met 'n see-uitsig spog en net 'n entjie se ry vanaf die strand is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 6 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n volle en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en daar is nog 'n volle badkamer terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus us. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitarea met sitplek, 'n kaggel en TV met DStv. Langs die sitarea is 'n eetarea en 'n ingeboude binnebraai.

Hierdie verdieping lei na die balkon met 'n uitsig. Daar is 'n kuier-area met 'n Pacman-masjien onder. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 7 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pondokkie 13, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 832
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R 2 832
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkie 13, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19038c6d32a4354c5cf7b6a70d71d97c1c8b610e4d0709eb20049b65524dae36628a6fbafb4dbb5f1c414f7c097c5b6779f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 832 per nag (plek vir 13) 13 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8123701 19.955263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang