Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pongola Country Lodge

  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 14, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 510 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pongola Country Lodge is op die N2-hoofroete tussen Swaziland, Mpumalanga en die toeristestreek van Noord-KwaZulu-Natal geleë. Dit word as die poort na die Kingfisher-roete beskou, met wildreservate en -parke, Sodwana Nasionale Park en die mere van St. Lucia minder as 100 km ver.

Pongola Country Lodge kombineer waarde vir geld met topgehalte-geriewe en uitstekende diens, en bied 67 luukse, ruim en suite-slaapkamers wat elkeen individueel en stylvol versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n moderne telefoonstelsel.

Pongola Country Lodge maak baie voorsiening vir sakereisigers, met 3 goed toegeruste konferensiekamers en 'n raadsaal. Die rustige, goed versorgde terrein en elegante funksiekamers bied die ideale plek vir spesiale geleenthede, troues en feesvieringe.

J's Restaurant bied 'n heerlike á la carte-spyskaart 7 dae per week. Die derde Sondag van die maand is gewild vir die pensioenaris se middagete. Almal is welkom en pensioenarisse geniet 'n spesiale prys. Die Lodge is trots op die knus, stylvolle sitkamer en gewilde dameskroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir Pongola Country Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jan Mielie-straat 14, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 14, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiODg0YTQ4LTZlYjYtNDdiZC1hMGEzLTc3NTg4YjYxYTRhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 14 Jan Mielie Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.378126829151 31.610407233238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang