Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pongola Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 12 resensies vir Pongola Self-catering
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Louisa P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa P

Baie duur vir 4 mense een aand.

Geboue en inhoud benodig opknap maar netjies vir oorslaap. Daar is net 1 ou stoel voor eenheid wat 4 mense in slaap.

Andrew B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Just what I required.

Very neat and clean. Very central to all facilities and the golf course.

Herman D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Baie lekker gebly en groot genoeg parkeerplek vir ons motor en karavaan.

Lin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lin V

It was fine. Quiet and secure. Facilities were comfortable.

We would have appreciated a reduced rate for pensioners.

Cobus P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Baie lekker

Geen handdoeke nie.

Cobus P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus P

Goeie diens en vriendelikheid.

Geskeurde gordyne in die kombuis en ’n klam muur agter die yskas lyk sleg.

Ellen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ellen M

Not bad, but too costly.

Nothing much to say about it.

Ilsa L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ilsa L

Saam met vriende net oornag.

Plek is verwaarloos. Foto's is bedrieglik. Ou gevriesde Coke in vrieskas. Spinnerakke. Vuil onder bed. Handdoek stukkend. Stort lek. Geen vloerhanddoek in badkamer. Agterdeur kan nie oop sonder om te forseer nie. Eetgerei en glase nie volledig. Net die tuin is versorg. Bed was gemaklik. Baie teleurstellend.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elmari V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmari V

Kort aandag.

Die toilet in eenheid het gelek, vensterknippe kon nie toemaak nie, lugversorging het geraas. Geen probleme in ander eenheid aangemeld nie. Andersins gerieflik vir 'n oornagplek.

Jani-kay O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jani-kay O

Teleurstellend.

Ek is nie 'n person wat sommer kla nie. Maar die diens wat ons ontvang het was, onvergeetlik. Met ons aankoms by die fasiliteit na 'n lang reis, moes ons wag (ongeveer 30 min) vir die ontvangsdame om te arriveer, sodat sy vir ons die hek kon oopmaak. Die plek is nie geleë in die veiligste gedeelte van die dorp nie, sienende dat dit agter 'n groot winkelsentrum is en in die CBD. Toe sy uiteindelik haar verskyning maak, wil sy nie vir ons 'n motorhek remote gee nie, ons kan hare leen as ons gou wil uitgaan, maar moet dit terugbring. Nou ons was in Pongola om 'n resies te hardloop en moet dis al 4:30 by die venue wees, ons kan nie haar moet soek en laat weet nie. Na 'n gekibbel het ons toe nou ook vrye beweeglikheid ontvang. Die dag van ons resies, ons moet uitklok 10 uur, toe ons 9:15 terug is by ons kamer, staan ons deur wawyd oop en het die dame besluit om al ons handdoeke op die grond te gooi, sy wil nou skoonmaak. Al ons persoonlike besittings soos fone en beursies was in die kamer, juis omdat dit veiliger is. Volgens die reëls dan nou maar mag sy nie in die kamer gaan tot ons uitgeklok het 10 uur nie. Dit was belaglik en ons sal nie weer gebruik maak van hulle nie.

Pongola Self-catering se terugvoer

Goeie dag Veronica,
Dankie vir jou skrywe, ons is teleurgesteld en jammer om te sien julle het nie 'n goeie ervaring gehad met julle besoek aan Pongola Self Catering nie.
Die betrokke personeel is aangespreek en ons glo en vertrou die intense opleiding van die afgelope paar dae sal slegte ondervindings soos hierdie verhoed.
Ons hoop ons kan julle in die toekoms wys ons is goeie waarde vir geld en ons klientediens het verbeter.

Pongola Self-catering
Susan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Aangename oornagverblyf.

Veilige oornagakkommodasie wat ek sal aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZDcwMjdmLWIyMzctNDljMy1iZGU0LTRiMDM0YmZlMWMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 18 Jan Mielie street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.377017 31.60978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang