Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pont de Fleur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sannemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Pont de Fleur
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ernette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernette V

Heerlik rustig.

Die eienares se inloer om te kyk of alles wel is, word hoog op prys gestel.

Karen N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Baie lekker gekuier.

Ons was oor Oujaarsaand en Nuwejaarsdag daar en die omgewing was verbasend stil - alles was skoon en netjies. Die woonstel is met al die nodige toegerus. Ons het dadelik tuis gevoel. Naby supermark, maar ook naby alle besienswaardighede asook heerlike woon area om in te gaan stap. Sal dit definitief aanbeveel.

Esther D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

Ons het heerlik ontspan en is baie welkom laat voel.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is pragtig. Die eenheid is klein, maar heeltemal voldoende vir 'n naweekwegbreek. Goeie ligging en goed toegerus.

Elizabeth B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Lekker dag-wegbreek.

Als in die eenheid was pragtig en van goeie gehalte. Geriewe was netjies en skoon en daar was als was ons benodig het.

Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Ontspannend.

Rustige omgewing, boomryk, veilig en welgeleë vir verskeie besienswaardighede.

Maureen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maureen V

Mooi plekkie maar glad nie op standaard nie.

Plek is pragtig op foto's maar vloere was nie skoon, veral 2de slaapkamer se mat. 2de slaapkamer slegs vir klein kindertjies. Geen kas slegs klein rakkies teen die muur. Slegs 60cm tussen 2 beddens. Geen plek vir tasse of plek om klere te hang. 2de badkamer piepklein. Hoofslaapkamer mooi en gerieflik. Kaste vol mottegifbolle. Kombuis het heerlike yswatermasjientjie. Moet self water koop. Was 3 dae daar. Kastrolle almal aangebrand. Klein yskassie. Een plaat. Sitkamer- en stoepmeubels is regtig nie op standaard nie. Regtig. Die deur na die stoep kan nie sluit nie. Die braai vertoon gerieflik maar is nie onderdak nie. Meubelkussings regtig gedaan. Pad na en in Kosmos is regtig swak. Ry teen die plakkerskamp verby. Soos teen hul stoepe. Die trappe en pragtige tuin soos op foto's is nie toegangbaar nie. Kom van agter in Pont de Fleur. Agv bome is die uitsig op die dam baie swak. Die parkeerplek is ook swak en op die straat. Daar was baie beurtkrag, normaal in SA. Maar klein kampgasplaatjie. Nie ekstra gasbotteltjie nie. Geen WiFi. Nie op standaard. Nie vir ons nie dankie. Jammer ons kla maar regtig nie op standaard nie. Die deur na die stoep was voorheen al gerapporteer deur vorige gaste.

Pont de Fleur se terugvoer

Dankie vir die kritiek, ek dink elke gastehuis het so nou en dan 'n ander oog nodig om dan ook so verbetering aan te bring. Ek het beslis ag geslaan en verander waar ek kon. Onder andere afdakke opgesit, nuwe kussings binne en buite, mat uitgehaal, motballe uitgehaal, slot uitgesorteer, potte gecheck, uitsig verbeter soos moontlik en wifi ingesit. Ons is dankbaar vir ander bespreking webwerf wat vir ons 'n "travelling award" vir laasjaar gegee het. Ons gaan seker nie almal tevrede kan stel nie.

Pont de Fleur
Sylvia K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia K

Pleasant and peaceful.

The accommodation is excellent, very neat, tidy and clean and tastefully decorated.

Pieter N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter N

Nie wat ek verwag het nie.

Die DStv-pakket is die familie-pakket en nie vol DStv nie. Die French door sluit nie mooi nie, maar die eienaar het hom so half kom probeer regmaak.

Michael N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Great!

Will definitely come back again.

Pont de Fleur se terugvoer

Thank you, we hope to see you soon.

Pont de Fleur
Coenraad K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K

Baie lekker gekuier.

Lieflike kothuis. Pragtige uitsig.

Pont de Fleur se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer.

Pont de Fleur
Jadi C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadi C

Absolutely stunning!

Pont De Fleur is an absolute gem! Perfect, peaceful and private getaway and the view of the dam was breathtaking. We had an incredible stay and upon arrival were we treated to delicious chocolate cupcakes. Definitely returning!

Pont de Fleur se terugvoer

Thank you. Hope we will see you soon!

Pont de Fleur
Debi L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi L

An absolutely tranquil place, clean accommodation, with a beautiful view of the dam.

A place I would certainly book again.

Pont de Fleur se terugvoer

Thank you Debi. Hope we see you soon.

Pont de Fleur
Kelebogile M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile M

Indeed an amazing experience.

The place is beautiful and very efficient, they catered for our every need and they thought of everything to the last detail. The problem was the location on maps is not registered correctly.

Pont de Fleur se terugvoer

Thank you Kelebogile.

Pont de Fleur
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8xHSFSsZpqh3nhQmzmobSBoOC6soDVqZdCEmBBs5B9lKRSMQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 187 Simon Bekker Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.73421126019 27.853718784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang