Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pont de Fleur

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Ernette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Heerlik rustig. Die eienares se inloer om te kyk of alles wel is, word hoog op prys gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker gekuier. Ons was oor Oujaarsaand en Nuwejaarsdag daar en die omgewing was verbasend stil - alles was skoon en netjies. Die woonstel is met al die nodige toegerus. Ons het dadelik tuis gevoel. Naby supermark, maar ook naby alle besienswaardighede asook heerlike woon area om in te gaan stap. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ons het heerlik ontspan en is baie welkom laat voel. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is pragtig. Die eenheid is klein, maar heeltemal voldoende vir 'n naweekwegbreek. Goeie ligging en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker dag-wegbreek. Als in die eenheid was pragtig en van goeie gehalte. Geriewe was netjies en skoon en daar was als was ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Ontspannend. Rustige omgewing, boomryk, veilig en welgeleë vir verskeie besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maureen V
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Des 2022

Mooi plekkie maar glad nie op standaard nie. Plek is pragtig op foto's maar vloere was nie skoon, veral 2de slaapkamer se mat. 2de slaapkamer slegs vir klein kindertjies. Geen kas slegs klein rakkies teen die muur. Slegs 60cm tussen 2 beddens. Geen plek vir tasse of plek om klere te hang. 2de badkamer piepklein. Hoofslaapkamer mooi en gerieflik. Kaste vol mottegifbolle. Kombuis het heerlike yswatermasjientjie. Moet self water koop. Was 3 dae daar. Kastrolle almal aangebrand. Klein yskassie. Een plaat. Sitkamer- en stoepmeubels is regtig nie op standaard nie. Regtig. Die deur na die stoep kan nie sluit nie. Die braai vertoon gerieflik maar is nie onderdak nie. Meubelkussings regtig gedaan. Pad na en in Kosmos is regtig swak. Ry teen die plakkerskamp verby. Soos teen hul stoepe. Die trappe en pragtige tuin soos op foto's is nie toegangbaar nie. Kom van agter in Pont de Fleur. Agv bome is die uitsig op die dam baie swak. Die parkeerplek is ook swak en op die straat. Daar was baie beurtkrag, normaal in SA. Maar klein kampgasplaatjie. Nie ekstra gasbotteltjie nie. Geen WiFi. Nie op standaard. Nie vir ons nie dankie. Jammer ons kla maar regtig nie op standaard nie. Die deur na die stoep was voorheen al gerapporteer deur vorige gaste.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Sannemie
Pont de Fleur
Dankie vir die kritiek, ek dink elke gastehuis het so nou en dan 'n ander oog nodig om dan ook so verbetering aan te bring. Ek het beslis ag geslaan en verander waar ek kon. Onder andere afdakke opgesit, nuwe kussings binne en buite, mat uitgehaal, motballe uitgehaal, slot uitgesorteer, potte gecheck, uitsig verbeter soos moontlik en wifi ingesit. Ons is dankbaar vir ander bespreking webwerf wat vir ons 'n "travelling award" vir laasjaar gegee het. Ons gaan seker nie almal tevrede kan stel nie.

Sylvia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Pleasant and peaceful. The accommodation is excellent, very neat, tidy and clean and tastefully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter N
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Mei 2021

Nie wat ek verwag het nie. Die DStv-pakket is die familie-pakket en nie vol DStv nie. Die French door sluit nie mooi nie, maar die eienaar het hom so half kom probeer regmaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Michael N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Great! Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannemie
Pont de Fleur
Thank you, we hope to see you soon.

Coenraad K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Baie lekker gekuier. Lieflike kothuis. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannemie
Pont de Fleur
Baie dankie vir julle ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sannemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8xHSFSsZpqh3nhQmzmobSBoOC6soDVqZdCEmBBs5B9lKRSMQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 187 Simon Bekker Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.73421126019 27.853718784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang