Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pont de Fleur

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pont de Fleur is 'n knus kothuis in die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n pragtige oorddorpie wat langs die oewer van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberg-bergreeks in Noordwes gevestig is.

Dié tweeslaapkamerkothuis spog met asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoofplaat. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek sowel as 'n TV, en dit maak oop op die balkon waar gaste 'n braai-area en buitesitplek sal vind.

Hartbeespoortdam is 'n speelgrond vir watersport-entoesiaste wat graag bootry, waterski en seilplankry, terwyl ander doendinge in die area hangsweef, abseil, vierwielmotorfietsry en perdry insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sannemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Pont de Fleur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8xHSFSsZpqh3nhQmzmobSBoOC6soDVqZdCEmBBs5B9lKRSMQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 187 Simon Bekker Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.73421126019 27.853718784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang