Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pool Side Garden Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pool Side Garden Cottage skuil in die rustige woonbuurt Tokai in die Wes-Kaap. Hierdie heerlike selfsorg-eenheid is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid doendinge, insluitend die Blue Route Mall, Tokai Arboretum en Tokai Forest Swing.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Die ruim oopplan-uitleg sluit 'n toegeruste kombuis, 'n gemaklike sitarea en 'n privaat patio in, wat genoeg ruimte bied vir ontspanning en vermaak. Die kombuis is toegerus met toebehore, insluitend 'n broodrooster, mikrogolf, ketel, stoof, oond en yskas.
Daar is 'n dubbelmotorhuis wat na 'n aparte ingang lei.

Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe geniet, insluitend komplimentêre WiFi en gedeelde DStv. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die verfrissende swembad en braaigeriewe wat op die perseel geleë is.

Doendinge in die omgewing, insluitend fietsry, bergfietsry, voetslaan, begeleide staptogte en voëlkyk, bied oorgenoeg geleenthede vir avontuur.

Daar is 3 groot wynlandgoedere naamlik Steenberg, Uitsig en Buitenverwachting 5 minute weg
en die Groote Constantia Historiese Wynlandgoed 15 minute weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Pool Side Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pool Side Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f22d52f849738adce460d70b93a45dfed942a9319f2427ae66e6aeca8c2d0a5206fdd5f0785aa6ac3bb6f7a01da1b987a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 24 Birchwood Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0612807 18.4422096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang