Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poolestreet 18

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Jan Hendrik F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Uitsig, seelug en binnebraai. Ek sal Poolestreet 18 nie sommer vir mense aanbeveel nie, bloot omdat ek dit self weer wil gebruik! Hierdie bestemming was ongelooflik lekker en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n vakansie (insluitend skottelgoedwasser). Ons het selgs gesukkel om die wasgoedlyn te vind, maar vir 'n vakansieganger is dit darem nou nie die einde van die wêreld nie. Beslis een van die lekkerste huise waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 974
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 974
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poole-straat 18, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd82d87ecfecbded089fbb3aeb3a91c262f3acecb3968ce90cc9ae77e079aa094bd71033e2046d000ab55343e87ade9aa7e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 974 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 18 Poole Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825081 20.009829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang