Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Overnight Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Parys Overnight Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shané K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané K

Loved it, will be back.

Lovely unit, well decorated. Beds are comfortable and warm in the winter. Our host was really attentive and very accommodating to our needs.

Sanet J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Uitstekende verblyf in Parys!

Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig en was deurentyd in kontak om seker te maak alles is in orde. Die eenheid is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Ons (insluitend my hondjie) het lekker gebly. Baie dankie.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Dankie vir die positiewe en mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle en jul oulike hondjie is altyd welkom by ons. Hoop ons sien julle weer in Parys.
Groete

Parys Overnight Stay
Minette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette A

Verblyf is netjies, skoon, ruim en met al die klein personal touches voel dit soos home away from home.

Sien sterre.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Minette

Dit was baie lekker om julle te he die naweek by ons. Ek is bly julle sussies het dit geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Hilmarie

Parys Overnight Stay
Hayley M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Travelled to Parys for a MTB race.

Beautifully appointed accommodation with a lovely hot shower. The host went out of her way to accommodate us which was most appreciated. The beds were the most comfortable we have had in overnight accommodation. There are a lot of trucks that travel through Parys and there was quite a bit of road noise in the one room. Other than that, we had a wonderful, successful stay.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Hi Hayley,

Thank you for your kind review.
It was lovely hosting you.

Regards
Hilmarie

Parys Overnight Stay
Nomasabatha N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasabatha N

Lovely.

We had a great stay even though it was only one night. The owner owners were very friendly and checked up on us and suggested places we could go to to eat that are children friendly.

Parys Overnight Stay se terugvoer

It was so lovely hosting you guys. We hope to see you again for a longer stay with us.

Parys Overnight Stay
Cora M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Baie goeie akkommodasie vir 'n vinnige heen en weer gholftoer Parys toe.

Definitief baie goed. Alles wat mens nodig het en alles is baie mooi skoon.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet al het dit so baie gereen.
Sien uit om julle weer te sien as jul weer kom golf speel.

Parys Overnight Stay
Wim D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Goeie waarde. Skoon & netjies.

Hilmarie altyd in kontak, slaapplek voldoen aan ons vereistes.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Wim,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons. Dit was lekker om julle te huisves.

Groete
Hilmarie

Parys Overnight Stay
Lindi L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Uniek en heerlik.

Ons was vir die naweek Parys toe! Van voor ons aankoms tot ons vertrek het uit die eenheid, was Hilmarie vriendelik en hulpvaardig! Ons het lekker gebly en die eenheid het alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf! Sien uit na ons volgende kuier.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle daar te he! Ons hoop ons sien julle gou weer.

Parys Overnight Stay
Trudie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Datum van verblyf Desember 2021. 3 aande geslaap. Ouma, mamma en kinders (3, 5 en 8 jaar).

Eienaars was baie vriendelik en het ons self kom ontvang. Plekkie is onberispelik skoon. Aandag aan detail gegee, koffiestasie baie goed toegerus, 2 groot bottels water in die yskas. Ons het veilig gevoel, binne loopafstand van heerlike restaurante. Genoeg televisiekanale om die kleintjies besig te hou. Ons het baie lekker gebly en kan Poor Boys Overnight Stay aanbeveel.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Dit was baie lekker om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete

Parys Overnight Stay
Renier J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Was tops, die einaars was so behulpsaam en gasvry.

Lekkerste plekkie in Parys. Loopafstand van alle winkels. Sal dit definitief aanbeveel.

Serli M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serli M

Heerlike wegbreek, uitstekende ligging, skoon en netjies.

Huis is toegerus met alles wat nodig is, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en laat 'n mens werklik welkom voel.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Danke vir jou positiewe resensie Serli! Ek sien uit om julle weer the sien.
Ons sal n paar besems gereed he. Haha!
Groete
Hilmarie

Parys Overnight Stay
Flaf L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flaf L

Naby alles.

Het KykNET gemis. Simpel vraelys van julle.

Abigail C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C

Heerlike verblyf met vriendelike diens.

Ek het tuis en veilig gevoel by die gastehuis. Die diens is uitstekend! Ek sal Poor Boys vir enigiemand aanbeveel.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Hi Abigail.
Dankie vir die mooi resensie!
Dit was baie lekker om jou by ons te he. Ons sien uit om jou weer te sien as jy kom vir besigheid.

Parys Overnight Stay
Leon P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P

Baie lekker

Gawe mense en mooi plek.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Hi julle
Ons is bly julle het dit geniet by ons.
Julle was ook maklike gaste om te he.
Julle is altyd welkom!

Parys Overnight Stay
Roseline N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roseline N

It was great.

People there are very friendly. I loved it and will come to Parys again.

Lize P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Regtig bo verwagting, goeie diens!

Die plekkie was regtig baie netjies en skoon en baie gerieflik. Daar is uit die pad gegaan en moeite gedoen om ons spesifieke behoeftes te voorsien. Ekstra inligting verskaf en ons net met alles by te staan. As ons ooit weer Parys toe gaan sal ons met graagte weer daar bly!

Parys Overnight Stay se terugvoer

Lize, dit was baie lekker om julle as gesin daar te he by ons!
Ek is baie bly julle.het dit geniet in Parys.
Julle is altyd welkom by ons!
Groete,
Hilmarie

Parys Overnight Stay
Corné S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Een woord fantasties!

Dit is die lekkerste plekkie waar ek al gebly het. En my 4 voet kind was welkom daar en so gemaklik. Die mense is vriendelik en die eenheid is super skoon en baie mooi. Ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan bly. Dankie vir die puik verblyf aan Tannie Hilmarie, jy is amazing. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms en dankie vir alles.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Dit was 'n plesier om hulle en hul soet, viervoetige baba te akkommodeer. Die is puik en maklike gaste wat baie netjies is. Hulle is altyd welkom by ons instansie.

Groete
Hilmarie van der Westhuizen en die Poorboys Span

Parys Overnight Stay
Betsie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie K

Ons aand by Poor Boys Overnight Stay was werklik heerlik.

Die verwelkoming was warm en vriendelik en die plekkie was pragtig, skoon en netjies. Die plek is ideaal vir gesinne met kinders in die laer- of hoërskool. Ek kan met 'n geruste hart die plek vir enige iemand aanbeveel.

Parys Overnight Stay se terugvoer

Hallo Betsie,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier in Parys. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilmarie
Poorboys Span

Parys Overnight Stay
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779612d8b8946631d1e66e10d0bbfded1036895d2d26b815b8bd99ae366294e15612a83cd38ff0da7b0b23916b0204e47239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 17 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.898027115942 27.459836495107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang