Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Overnight Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shané K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Loved it, will be back. Lovely unit, well decorated. Beds are comfortable and warm in the winter. Our host was really attentive and very accommodating to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf in Parys! Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig en was deurentyd in kontak om seker te maak alles is in orde. Die eenheid is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Ons (insluitend my hondjie) het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Dankie vir die positiewe en mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle en jul oulike hondjie is altyd welkom by ons. Hoop ons sien julle weer in Parys. Groete

Minette A
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Verblyf is netjies, skoon, ruim en met al die klein personal touches voel dit soos home away from home. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Minette Dit was baie lekker om julle te he die naweek by ons. Ek is bly julle sussies het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Hilmarie

Hayley M
Kort verblyf
4.4
Jun 2023

Travelled to Parys for a MTB race. Beautifully appointed accommodation with a lovely hot shower. The host went out of her way to accommodate us which was most appreciated. The beds were the most comfortable we have had in overnight accommodation. There are a lot of trucks that travel through Parys and there was quite a bit of road noise in the one room. Other than that, we had a wonderful, successful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Hi Hayley, Thank you for your kind review. It was lovely hosting you. Regards Hilmarie

Nomasabatha N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Lovely. We had a great stay even though it was only one night. The owner owners were very friendly and checked up on us and suggested places we could go to to eat that are children friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
It was so lovely hosting you guys. We hope to see you again for a longer stay with us.

Cora M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie goeie akkommodasie vir 'n vinnige heen en weer gholftoer Parys toe. Definitief baie goed. Alles wat mens nodig het en alles is baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Ek is bly julle het dit geniet al het dit so baie gereen. Sien uit om julle weer te sien as jul weer kom golf speel.

Wim D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Goeie waarde. Skoon & netjies. Hilmarie altyd in kontak, slaapplek voldoen aan ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Wim, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons. Dit was lekker om julle te huisves. Groete Hilmarie

Lindi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Uniek en heerlik. Ons was vir die naweek Parys toe! Van voor ons aankoms tot ons vertrek het uit die eenheid, was Hilmarie vriendelik en hulpvaardig! Ons het lekker gebly en die eenheid het alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf! Sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Dit was 'n plesier om julle daar te he! Ons hoop ons sien julle gou weer.

Trudie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Datum van verblyf Desember 2021. 3 aande geslaap. Ouma, mamma en kinders (3, 5 en 8 jaar). Eienaars was baie vriendelik en het ons self kom ontvang. Plekkie is onberispelik skoon. Aandag aan detail gegee, koffiestasie baie goed toegerus, 2 groot bottels water in die yskas. Ons het veilig gevoel, binne loopafstand van heerlike restaurante. Genoeg televisiekanale om die kleintjies besig te hou. Ons het baie lekker gebly en kan Poor Boys Overnight Stay aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilmarie
Parys Overnight Stay
Dit was baie lekker om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer. Groete

Renier J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was tops, die einaars was so behulpsaam en gasvry. Lekkerste plekkie in Parys. Loopafstand van alle winkels. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779612d8b8946631d1e66e10d0bbfded1036895d2d26b815b8bd99ae366294e15612a83cd38ff0da7b0b23916b0204e47239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 17 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.898027115942 27.459836495107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang