Parys Overnight Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hilmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Shané K - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it, will be back.
Sanet J - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Parys!
Parys Overnight Stay se terugvoer
Dankie vir die positiewe en mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle en jul oulike hondjie is altyd welkom by ons. Hoop ons sien julle weer in Parys.
Groete
Minette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf is netjies, skoon, ruim en met al die klein personal touches voel dit soos home away from home.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Minette
Dit was baie lekker om julle te he die naweek by ons. Ek is bly julle sussies het dit geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilmarie
Hayley M - Jun 2023
Algehele gradering
Travelled to Parys for a MTB race.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Hi Hayley,
Thank you for your kind review.
It was lovely hosting you.
Regards
Hilmarie
Nomasabatha N - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely.
Parys Overnight Stay se terugvoer
It was so lovely hosting you guys. We hope to see you again for a longer stay with us.
Cora M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie vir 'n vinnige heen en weer gholftoer Parys toe.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet al het dit so baie gereen.
Sien uit om julle weer te sien as jul weer kom golf speel.
Wim D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde. Skoon & netjies.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Wim,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons. Dit was lekker om julle te huisves.
Groete
Hilmarie
Lindi L - Des 2021
Algehele gradering
Uniek en heerlik.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle daar te he! Ons hoop ons sien julle gou weer.
Trudie P - Des 2021
Algehele gradering
Datum van verblyf Desember 2021. 3 aande geslaap. Ouma, mamma en kinders (3, 5 en 8 jaar).
Parys Overnight Stay se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Renier J - Des 2021
Algehele gradering
Was tops, die einaars was so behulpsaam en gasvry.
Serli M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, uitstekende ligging, skoon en netjies.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Danke vir jou positiewe resensie Serli! Ek sien uit om julle weer the sien.
Ons sal n paar besems gereed he. Haha!
Groete
Hilmarie
Flaf L - Des 2020
Algehele gradering
Naby alles.
Abigail C - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf met vriendelike diens.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Hi Abigail.
Dankie vir die mooi resensie!
Dit was baie lekker om jou by ons te he. Ons sien uit om jou weer te sien as jy kom vir besigheid.
Leon P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Parys Overnight Stay se terugvoer
Hi julle
Ons is bly julle het dit geniet by ons.
Julle was ook maklike gaste om te he.
Julle is altyd welkom!
Roseline N - Des 2020
Algehele gradering
It was great.
Lize P - Nov 2019
Algehele gradering
Regtig bo verwagting, goeie diens!
Parys Overnight Stay se terugvoer
Lize, dit was baie lekker om julle as gesin daar te he by ons!
Ek is baie bly julle.het dit geniet in Parys.
Julle is altyd welkom by ons!
Groete,
Hilmarie
Corné S - Nov 2019
Algehele gradering
Een woord fantasties!
Parys Overnight Stay se terugvoer
Dit was 'n plesier om hulle en hul soet, viervoetige baba te akkommodeer. Die is puik en maklike gaste wat baie netjies is. Hulle is altyd welkom by ons instansie.
Groete
Hilmarie van der Westhuizen en die Poorboys Span
Betsie K - Okt 2019
Algehele gradering
Ons aand by Poor Boys Overnight Stay was werklik heerlik.
Parys Overnight Stay se terugvoer
Hallo Betsie,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier in Parys. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilmarie
Poorboys Span
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang