Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poortje Game Farm

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Amanda C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Een met die natuur. Heerlik om in die natuur te kuier gehad. Amper soos kampeer gevoel. Storte nie by die huisies nie, maar was nie 'n probleem nie. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Gerhard en Hannelie.

J.j D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Om so naby die natuur te leef met al die diere ens. Met al die "bosgeriewe" besef 'n mens wat jy eientlik alles mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Hallo Oom, Ons is bly dat julle so lekker gekuier het, ten spyte van die Junie koue. Kom kuier gerus weer. Groete, Gerhard en Hannelie

Antonio P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Absoluut wonderlik. Pragtig en skoon. 'n Diamant beslis. Heeltemal uitgerus met alles wat nodig is, baie vriendelike bekendstelling aan die oord. Ons was nie kort van enige iets nie, die verblyf is so lekker en gemaklik. Ons sien al uit na om weer te kan terug keer vir nog 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Baie dankie Antonio. Sien julle binnekort weer. Groete, Gerhard en Hannelie.

Laan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Ongelooflik lekker. Het die rustigheid en stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Alles wat jy nodig het om af te skakel. Poortje het beslis my verwagtinge oortref. Gerhard en Hannelie lewer puik kliëntediens. As jy regtig wil afskakel en net uit die stad uit kom vir 'n kort wegbreek is Poortje net wat jy nodig het! Vir toekomstige besoekers het ek die volgende wenke: Poortje is baie goed toegerus. Moenie jou plek mors deur kombuisware, gasbottels, ens te vat nie. Vat net jou eie kos, drank en soveel hout soos jy kan inpak! As jy gaan met die hoofdoel om wild te kyk moet jy net in gedagte hou dit is nie 'n wildtuin nie. Daar is nie eksotiese wild nie. En Gerhard is vinnig om dit vir jou te sê ook. Daar is net bietjie wild maar die hoofaktiwiteit van jou besoek behoort nie wild kyk te wees nie. As jy iemand is wat hou van board games, vat saam want hier is 'n baie lekker lapa waar jy kan sit en hierdie tipe goed doen. Hoe groter die groep mense, hoe lekkerder die kuier! Hier is meer as genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie. Groete Gerhard en Hannelie

Hardus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Was baie lekker. Was saam vriende daar. Was heerlik en rustig. Baie stil en baie natuurlik. Moet net sê baie dankie vir die lekker bly en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien! Groete, Gerhard en Hannelie

Chris H
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Great setup for a bunch of families to get together and hang out. Was great that all the families could be together at once, yet still be able to retreat to their separate accommodation units when needed. Kids enjoyed walking around the farm and making loads of fires. The pool is small and shallow enough not to be too big a concern for small kids. Large fridge helped keep food and drinks cold. And was great to be able to access a neighbouring farm to spend time on the Vaal River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Thank you, Chris. Family time is the best gift for Christmas. Hope to see you again. Regards, Gerhard, Hannelie and Inus

Darryl G
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Was ongelooflik lekker gewees! Ons het so lekker gebly! Presies wat ons nodig gehad het! Geen fone, TV of winkels nie! Net familietyd en ontspan in die natuur! Dankie ook vir tannie Hannelie en oom Gerhard, julle is dierbaar en heeltyd gesorg dat ons als het wat nodig is! Ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Bly julle het dit geniet. Sien julle weer Groete Hannelie

Liezel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2018

'n Plekkie waar jy jou rus en vrede kan vind. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het lekker ontspan en goed uitgerus huis toe gegaan. Ons sal hulle beslis weer vinnig sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2018

Fantasties, beeldskoon, tuis. Lekker stil in die natuur. Wat 'n ongelooflike plekkie. So gerieflik ingerig. Eienaar en werkers so vriendelik. So lekker stil en pragtig! Julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie Magaretha
Poortje Game Farm
Baie dankie Riana. Ons is bly julle het dit geniet. Sien weer Groete Hannelie en Gerhard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGZjOTkwLWJlNTMtNDY5ZC04NzJhLTc3NzgwNTVkYzM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 18 mense 13 5 1 5 Poortje Game Farm Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.022832 28.500565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang