Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pop-Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loekie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Pop-Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tiekie O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie O

Gesellig en gerieflik.

Netjiese skoon wooneenheid met nodige geriewe. Lekker geslaap. Heerlike bederfies ontvang. Knus en warm atmosfeer.

Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie lekker plekkie.

Die plekkie is keurig ingerig, baie skoon, in 'n stil omgewing. Die eienaars is gaaf en altyd vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige iemand aanraai om daar te oornag.

Heinrich J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J

Ongelooflike lekker vakansieplekkie vir 2.

Skoon, netjies, vriendelike verwelkoming. Die koue ontbyt, sap, koffie en tee wat verskaf word bewys die ekstra omgee vir die kliënt. Beveel Pop-Inn aan vir enige paartjie van 2. Hou julle standaard so hoog.

Pop-Inn se terugvoer

Baie dankie. Julle was ook great gaste.

Pop-Inn
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annie L

Awful and uncomfortable.

Even though our dates were mixed up and they could help, no effort was made to ensure there was toilet paper or the supplied breakfasts. There was hardly any sugar or coffee, which was hard, no milk, and it was not at all comfortable. The room was very hot, there was no fan, and it was very cluttered with odd furniture. It was not like in the photos.

Avene J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avene J

Very cosy and homely atmosphere. True break away from home.

Safe environment with friendly and welcoming staff. I would definitely stay there again.

Pop-Inn se terugvoer

Thank you for your great review.

Pop-Inn
Caroline A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline A

Fantasiese, goedkoop verblyf vir 2 mense.

Ons het 'n fantastiese week by Pop-Inn gehad. Die vriendelikste huiseienaars wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf lekker te maak. Veilige area naby die see en winkels. Lekker knus plekkie om te kuier vir 2 gaste. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Viljee J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viljee J

Lekker!

Klein maar gerieflik! Baie geniet dankie.

Denise H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise H

Presies wat die naam sê. " Pop Inn" – perfek vir oornag.

Plek was baie netjies en veilig. Beslis waarde vir geld. Die soetontbyt was 'n verrassing, ek het nie so baie goed verwag nie. Ek sal definitief "Pop Inn" aanbeveel vir 'n kort verblyf.

Nolene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene K

Popp-Inn is in 'n baie rustige area. Dis veilig en netjies

Die prys vir die naweek was redelik. Met ons aankoms was daar verversings wat 'n mens gewoonlik nie verwag het nie. Die plek self was netjies en skoon. Dit is naby die see, winkels en vermaak. Ons wou eintlik heeldag net rustig verkeer, wat ons kon doen en net ontspan. Die gasvroue was gereeld in kontak met my vandat ons daar aangekom het, totdat ons weer huistoe gegaan het. Ek sal definitief weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10f0f0ac595e115b7a5ff5e7205f58835b5cbed0df63aa0401b5361bc0ec2381e16feecde2ddb333e42008fdfcd92753a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Concept Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.08789 18.04022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang