Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pop-Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Tiekie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gesellig en gerieflik. Netjiese skoon wooneenheid met nodige geriewe. Lekker geslaap. Heerlike bederfies ontvang. Knus en warm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker plekkie. Die plekkie is keurig ingerig, baie skoon, in 'n stil omgewing. Die eienaars is gaaf en altyd vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige iemand aanraai om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflike lekker vakansieplekkie vir 2. Skoon, netjies, vriendelike verwelkoming. Die koue ontbyt, sap, koffie en tee wat verskaf word bewys die ekstra omgee vir die kliënt. Beveel Pop-Inn aan vir enige paartjie van 2. Hou julle standaard so hoog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loekie
Pop-Inn
Baie dankie. Julle was ook great gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Des 2023

Awful and uncomfortable. Even though our dates were mixed up and they could help, no effort was made to ensure there was toilet paper or the supplied breakfasts. There was hardly any sugar or coffee, which was hard, no milk, and it was not at all comfortable. The room was very hot, there was no fan, and it was very cluttered with odd furniture. It was not like in the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Avene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very cosy and homely atmosphere. True break away from home. Safe environment with friendly and welcoming staff. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loekie
Pop-Inn
Thank you for your great review.

Caroline A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Fantasiese, goedkoop verblyf vir 2 mense. Ons het 'n fantastiese week by Pop-Inn gehad. Die vriendelikste huiseienaars wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf lekker te maak. Veilige area naby die see en winkels. Lekker knus plekkie om te kuier vir 2 gaste. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljee J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Lekker! Klein maar gerieflik! Baie geniet dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Presies wat die naam sê. " Pop Inn" – perfek vir oornag. Plek was baie netjies en veilig. Beslis waarde vir geld. Die soetontbyt was 'n verrassing, ek het nie so baie goed verwag nie. Ek sal definitief "Pop Inn" aanbeveel vir 'n kort verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nolene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Popp-Inn is in 'n baie rustige area. Dis veilig en netjies Die prys vir die naweek was redelik. Met ons aankoms was daar verversings wat 'n mens gewoonlik nie verwag het nie. Die plek self was netjies en skoon. Dit is naby die see, winkels en vermaak. Ons wou eintlik heeldag net rustig verkeer, wat ons kon doen en net ontspan. Die gasvroue was gereeld in kontak met my vandat ons daar aangekom het, totdat ons weer huistoe gegaan het. Ek sal definitief weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loekie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10f0f0ac595e115b7a5ff5e7205f58835b5cbed0df63aa0401b5361bc0ec2381e16feecde2ddb333e42008fdfcd92753a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Concept Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.08789 18.04022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang