Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pophys

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 0100, Gauteng
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pophys is in die Dinokeng Wildreservaat in Cullinan geleë en kombineer die alleenheid van die bosveld met die gerief van hedendaagse lewe, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers wat deur Gauteng gaan.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die ruim kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, oond, ketel en broodrooster.

Komplimentêre WiFi is oral in die eenheid beskikbaar, saam met veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe.

Wildkyk, wildritte, voëlkyk, fietsry en visvang is op die perseel beskikbaar.

Weens sy strategiese ligging dien Pophys as 'n ideale begin- of eindpunt vir 'n Afrika-toer en 'n fantastiese tuisbasis om die wonders van Suider-Afrika te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Welgevonden 36, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 0100, Gauteng
  • Gaste dink Pophys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 0100, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff889b575e1dae03de415db12f558deb6f3fbebe9d8917c1e0f578baf0957b65a672d4193bb8c4ffbb684fb07f6deb0c4856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 36 Welgevonden Dinokeng Game Reserve 0100 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.363158046342 28.412083573345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang