Poplar Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Poplar Guesthouse bied basiese verblyf in Ficksburg se middedorp wat dit die ideale basis maak om die dorp te verken. Ficksburg is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat geleë en skuil in die voorheuwels van die Imperaniberg.
Poplar Guesthouse bied verblyf in 8 kamers met slaapplek vir tot 20 gaste. Elke gastekamer het 'n gemaklike bed en 'n TV met OpenView-kanale. Die kamers kan as dubbel- of enkelkamers bespreek word. Kamer 1, 2 en 3 deel 'n gemeenskaplike badkamer, terwyl Kamers 4 en 5 'n badkamer in die gang deel. Kamer 6, 9 en 10 is die enigste kamers met privaat badkamers. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Daar is 'n hele paar restaurante, koffiewinkels en kafees om te besoek en daar is die geleentheid vir hengel, wildritte en bergfietsry in die omtrek. Poplar Guest House het sy eie water wat deur 'n put voorsien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.1/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang