Popp Inn Modern Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrim-weg 4, Bryanston, Eenheid 31 Strata, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Popp Inn Modern Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n die mooi, veilige Strata-kompleks in Bryanston. Dié woonstel is naby winkelsentrums soos Bryanston en Morningside Shopping Centre, asook Nicolway geleë. Dit is net 8 km vanaf Sandton City en die Sandton Gautreinstasie.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n L-vormige bank en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar so, gaste kan Netflix, Showmax, YouTube en ander platforms gebruik om TV te kyk van die sitarea of hoofslaapkamer af. Verder is daar 'n klein balkon met sitplek.
Die Strata-kompleks het veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n klubhuis en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Antrim-weg 4, Bryanston, Eenheid 31 Strata, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien meer verblyf in Bryanston Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrim-weg 4, Bryanston, Eenheid 31 Strata, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang