Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poppy Rentals

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 87, The View, Dainfern Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Poppy Rentals bied selfsorgverblyf in Dainfern en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die landgoed se swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir gaste wat die area wil verken, is Glenferness Dam 4,7 km ver en Montecasino Bird Garden is 4,9 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Broadacres-rylaan 87, The View, Dainfern Fourways, 2055, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 87, The View, Dainfern Fourways, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a7eb1c1031258ebafcd36288e22eb615d10ca64871c179b1da354c22acad5aa2d7e1e45bb7886006eacc19c6386033b5e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 87 Broadacres Drive The View 2055 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.992149595023 28.008849620819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang