Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas 113/7, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n werkende olyfplaas in die Overberg langs die pragtige Van der Stelpas geleë is. Die Porcupine Hills Gasteplaas is ongeveer 32 km vanaf Grabouw en 20 km vanaf Botrivier.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat uitloop op die wingerd-bedekte stoep. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na 'n 8-sitplek-eetarea en brei verder uit na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met stoepmeubels buite, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die tuin en die berge. Verder het gaste toegang tot 'n swembad, 'n groot dek, en 'n privaat tuin.

Gaste het toegang tot verskeie doendinge op die plaas, insluitend bergfietsry, swem, voëlkyk en 4x4-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van der Stel-pas 113/7, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas 113/7, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19d4f484489132b3769eb601e4f45081daf45cd2606e2e1925c2c077d9b48a8e8f0fc8edb2761644e1412e0aba1b52a6f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 113/7 Van der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113888888889 19.238333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang