Porcupine Place
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: R716, Erfdeel 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Porcupine Place bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe op die oewer van die Vaalrivier in Deneysville. Die rivier is 'n wonderlike plek vir visvang of om net onder die bome te ontspan.
Gaste kan tussen 'n drieslaapkamereenheid met slaapplek vir 6 gaste of 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 gaste kies. Die kamers het elk gemaklike beddens en die badkamers het óf bad- óf stortgeriewe. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eenhede het elk ook 'n sitarea met 'n TV en 'n stoep.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskspalike swembad en 'n lapa-area waar hulle langs die rivier kan braai.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R716, Erfdeel 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink Porcupine Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: R716, Erfdeel 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang