Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Porcupine Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvoll versierde huis in Eastford Glen in Knysna. Hierdie huis bied pragtige uitsigte oor die groenbelt, die rivier en Knysna se riviermond. Hierdie eko-landgoed bied ’n verskeidenheid natuurroetes om te verken.

Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en lei na ’n stoep. Dit het ’n en suite-badkamer met ’n toilet, stort, bad en verhitte handdoekreëlings. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel ’n badkamer wat ’n toilet, stort, bad en verhitte handdoekreëlings het. Elke slaapkamer het ’n plafonwaaier en daar is ’n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het ’n gerieflike sitarea met ’n kaggel, ’n kombuis, ’n aparte opwaskamer met ’n skottelgoedwasser en ’n eetarea. Hierdie area het stapeldeure wat na ’n veranda lei wat voor die hele huis strek. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, wynyskas, elektriese oond, elektriese en gasstoof, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n TV met die volle DStv-pakket in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die wasmasjien en tuimeldroër is in die motorhuis en daar is spasie vir 1 klein voertuig. Gaste is welkom om van die staanroei-bord en 2 Vaya-kajakke vir kinders gebruik te maak. Daar is ’n UPS beskikbaar, wat sal inskop om die TV, WiFi en ligte aan te hou indien daar beurtkrag is. Die beskutte stoep het ingeboude braaigeriewe en sitplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA385c1c981e172ac9a3fd0c61a53b639cd97d77744449f129b22421bc0c7b5fa0a3f42a8c6fd1f1d9df63fe6973d13328b7e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 9 Fish Eagle Eastford Glen 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022987565826 23.02258057429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang