Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Porcupine Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde en goed ingerigte huis in Eastford Glen in Knysna. Die huis bied pragtige uitsigte oor die groen gordel, rivier en verder na die Knysnariviermond. Die eko-landgoed bied 'n verskeidenheid natuurroetes om te verken.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak oop op die stoep. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en verhitte handdoekrelings. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, stort, bad en verhitte handdoekrelings. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier om koel te hou in die somer. Daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel, 'n kombuis, 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n eetarea. Hierdie area maak oop deur stapeldeure na die stoep, wat oor die hele huis se voorkant strek. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, wynyskas, elektriese oond, gas- en elektriese stoofkombinasie, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, en eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met volledige DStv-kanale in die sitkamer, en komplimentêre WiFi word voorsien.

Die wasmasjien en tuimeldroër is in die motorhuis geleë en daar is plek vir 1 klein voertuig. Gaste is welkom om die opstaan-roeiplank en 2 kinder Vaya-kajakke te gebruik. Daar is 'n UPS beskikbaar wat sal inskop om die TV, Wi-Fi en ligte aan te dryf indien daar beurtkrag sou wees. Die stoep is onderdak en het ingeboude braaigeriewe en sitplek vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle 9, Eastford Glen, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA385c1c981e172ac9a3fd0c61a53b639cd97d77744449f129b22421bc0c7b5fa0a3f42a8c6fd1f1d9df63fe6973d13328b7e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 9 Fish Eagle Eastford Glen 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022987565826 23.02258057429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang