Porcupine River View Tent
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Porcupine River View Tent bied luukse glanskampverblyf aan gaste in Skeerpoort. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is naby die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris. Die Porcupine River View Tentt is ideaal vir paartjies wat op soek is na verblyf in die area, gaste wat 'n troue bywoon of 'n rustige en ontspannende wegbreek soek.
Die tent het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste gebruik gedeelde ablusiegeriewe met 'n stort, wabsak en 'n toilet. Die tent sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n etenstafel met 2 stoele in.
Die verblyf is langs die Magaliesrivier geleë en die area bied 'n rits geleenthede vir buite-aktiwiteite soos fietsry, voetslaan, draf, voëlkyk en om die area te verken. Motorfietsentoesiaste kan die verskeie roetes geniet terwyl hulle aantrekkings in die omgewing verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 37
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Porcupine River View Tent het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang