Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Edward Holiday Resort

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gerrie N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Great unit with amazing view of the ocean. Travelled to Port Edward for work and stayed at Port Edward holiday resort for 7 days. The unit was clean and comfortable. Great view of the ocean from the patio. Enjoyed the stay and definitely recommend it. Well organised kitchen with everything that is needed for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Eenvoudig. Goeie plekkie om te bly en ander goed te doen rondom die area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Indrin P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2023

Place is fantastic. The chalets need a little bit of upgrade and improvements, but everything else from the staff to the location was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2023

Lekker gebly. Dis 'n groot, gerieflike en lekker plekkie. Ons was baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monrey D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2023

Harde musiek, baie onnet buite. Die plek kort maintenance, daar is mos alge wat op die dakke groei en op die mure en braaiplekke buite al die eenhede, dit lyk slordig, die meubels in die sitkamer was stokoud en stukkend ons kon slegs op 1 van die banke sit.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Renalda T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Awesome. The venue is close to places of interest, everybody had something to do, even if was just to relax around the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellix H
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2022

Gerieflik met goeie ligging. Bekostigbaar, goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Loyiso S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Pleasant. The stay was great only thing I wasn't impressed with was the security who stormed into my room to confirm booking. The whole experience was uncomfortable as he took a picture of my booking on my phone and was looking around my room only to confirm that indeed the booking and payment was made and that error was on their side they gave me room 05 instead of 07 with a double bed. I had booked 2 cottages M1 and 05 single beds which was supposed to be double bed. Otherwise I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene V
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Baie netjies en skoon. Gemaklik genoeg vir 4 mense. Genoeg ruimte vir 4 mense. Ons het ook elke dag die kleiner strandjies om ons gaan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Studio eenheid met see uitsig. Die eenheid is oud, maar die bed was gerieflik en beddegoed skoon. See uitsig, maar lawaaierige piekniekers oorkant pad bederf die rustige atmosfeer. Ons het net een nag oorgeslaap, so dit was goed genoeg en ons het gekry waarvoor ons betaal het. Parkering is onder afdak. Sekuriteit is vriendelik en goed. Ons het van eenheid verander en dit was geen probleem nie. Sal nie langer in die studio wou bly as net die een nag nie. Die groter eenhede op die gronde lyk beter.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

PORT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFm4ciED9ZbYeDeI2RO7PNVQbiFImoPpkScBH7f5AAVx3it6FYz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Lot 1023 Owen Ellis Drive North Sand Bluff 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0479888 30.228233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang