Port Main Royal Ocean's Edge
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Desember 2024. Bespreekbaar tot 12 Nov 2024
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Port Main Royal Ocean's Edge is 'n selfsorg-dubbelverdieping-eenheid op die rand van die see in Port St. Francis. Dit is een van 8 privaat, eksklusiewe, veilige eenhede wat met ononderbroke see-uitsigte spog en maklike toegang tot 'n lieflike, privaat, goue strand en veilige swem- en snorkelplek bied.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis wat na 'n stoep met 'n braai en 'n tuin net 10 m vanaf die branders lei. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n studeerkamer of werkspasie. Die en suite-badkamer het 'n bad met 'n uitsig oor die branders, 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet met 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie badkamer het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, 'n grasperke en 'n pragtige privaat strand.
Aktiwiteite sluit stap langs die see en die hawe, visvang en diepseebootritte in. Twee restaurante is stapafstand ver al langs die hawe. Die middedorp is net 'n paar minute se ry ver en het 'n Spar, apteek, drankwinkel, klerewinkels en 'n haarsalon. Daar is ook verskeie restaurante met musiek, vermaak en uitsigte oor die kanaal, vuurtoring en strand. Verder is daar oook tennis- padel- en muurbalbane, 'n binnenshuise swembad, Liquid Lines en 'n gimnasium.
Daar is ook 'n aangewese fietsrybaan wat rondom die dorpie deur die groenigheid en oor die duine strek. Gaste kan ook met sekere tye wild gewaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Port Main Royal Ocean's Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang